Piet Retief Akkommodasie by Marnalé Oornagwoonstel | LekkeSlaap
+27
+27

Marnalé Oornagwoonstel

  • Vanaf R1 500 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Brandis-straat 31, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Marnalé Oornagwoonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in Piet Retief in Mpumalanga geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 2 ekstra beddens in die slaapkamer. Die leefarea beskik ook oor 'n ekstra driekwartbed, asook 'n TV met volledige DStv.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met eetgerei, breekware, 'n oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n tafel en stoele met sitplek vir 5 gaste. Die woonstel het 'n aparte ingang en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Marnalé Oornagwoonstel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Marnalé Oornagwoonstel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Von Brandis-straat 31, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Marnalé Oornagwoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Brandis-straat 31, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaMm9GKcFIaEgpPuNjw73QXqbQnsB0KRSYnolO3T1VgHMa5YGYP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 43 5 1 5 31 Von Brandis Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -27.010760607443 30.812606798564
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za