Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Kontak asseblief Jochem 2 uur voor u aankoms om die sleutels te oorhandig. Stilte is van 22:00 tot 06:00. Slegs 2 gaste word te alle tye in die woonstel toegelaat. Skakel asseblief die gasheer om die sleutels te oorhandig wanneer u uitklok. Wasgoeddiens is op aanvraag beskikbaar en kan vooraf met die gasheer teen 'n addisionele fooi gereël word. Koffie, tee, melk, suiker, eiers, botter, konfyt, beskuit, brood en gebottelde water word vir gaste se gerief voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
453 Marni Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang