Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Bushveld Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Casmari E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Amazing, really enjoyed it. Would like to visit again in the summer time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Maroela Bushveld Lodge
Baie dankie Casmari. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Eben V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Absoluut fantastiese waarde vir geld. Perfekte plek vir 'n groep familie of vriende, naby, baie netjies en kan geraas maak soveel jy wil. Het dadelik nog 'n naweek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Lovely weekend at Maroela Bushveld Lodge Had a lovely weekend away with a group of friends. Maroela Bushveld Lodge is a beautiful place to go and have a fun weekend. The owners are so friendly and we had no complaints whatsoever. Will definitely recommend going here if you are looking for a good weekend away in the bushveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Maroela Bushveld Lodge
Thank you u very much. We are very glad that you enjoyed your stay.

Mariette D
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Ons familie het baie lekker saamgekuier by Maroela Lodge. Anneline, die eienaar, is baie betrokke met die koms van haar gaste en het ons vroegtydig gewaarsku oor die toestand van die grondpad na die instansie toe. Sy het ook na die tyd gevra vir enige "tips" hoe om die lodge te verbeter en ek waardeer dit. Dit is 'n pragtige plekkie in die middel van die bosveld en ons het ons familie Kersfees daar baie geniet, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Maroela Bushveld Lodge
Baie dankie Mariette. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Carina B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Ons het dit vreeslik geniet! Ons was by Maroela Bushveld Lodge oor Kersfees en die kinders het heerlik geswem en gespeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Maroela Bushveld Lodge
Baie dankie Carina. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Cornelia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Dit was fantasties! Pragtige plek, fantastiese diens en dit het alles en meer! Ons was 'n vriende groep wat vir die naweek hier gebly het en elke liewe persoon het hulle gatte uit geniet! Ons sal vir seker weer vinnig hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Maroela Bushveld Lodge
Liane. Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Julle was n awesome groep xxx

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noodhulpplaas 152, Bela-Bela, 014, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfAyQNiA20TTwuvA7vWyHt48MmMLTeLMWWcY4aLXrZOpgX8U3xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20) 6 5 1 5 152 Noodhulp Farm Bela-Bela 014 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.929419432301 28.223494889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang