Nelspruit Akkommodasie by Maroela en Kiepersol Kamers | LekkeSlaap
+9

Maroela en Kiepersol Kamers

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Maroela en Kiepersol Kamers is in 'n sekuriteitskompleks in Sonheuwel en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 kamers.

Gaste kan kies tussen die Maroela- of Kiepersol Kamer waarvan albei 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers kan afsonderlik of saam bespreek word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Nelspruit bied 'n verskeidenheid doendige, soos 4x4-, bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as ander besienswaardighede soos Chimpanzee Eden, Emnotweni Casino, Mafunyane Riverside Waterpark and the Sudwala Dinosouruspark.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Maroela en Kiepersol Kamers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Maroela en Kiepersol Kamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdt4fd9sAIz1FIZbKMvFdBZ1E5CD1Y1x9ZpIbLfrci57ZA24n6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 60A Griyonda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.50765770918 30.968178844952
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za