LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maroela en Kiepersol Kamers | LekkeSlaap
+9

Maroela en Kiepersol Kamers

1 resensie
Gastehuis
Kiepersol Kamer
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n aparte ingang en daar is 'n yskassie en 'n TV met netflix opsie. Dié kamer kan saam met die Maroela Kamer bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Tariewe wat vertoon is slegs op 'n kamerbasis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maroela Kamer
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n aparte ingang en daar is 'n yskassie en 'n TV met netflix opsie. Dié kamer kan saam met die Kiepersol Kamer bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Tariewe wat vertoon is slegs op 'n kamerbasis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdt4fd9sAIz1FIZbKMvFdBZ1E5CD1Y1x9ZpIbLfrci57ZA24n6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 60A Griyonda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.50765770918 30.968178844952
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!