Maroela Moon Overnight
1 gas
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 Bulawayo street, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Maroela Moon Overnight is 'n selfsorg-eenheid gerieflik geleë teenoor die Noordelikes Rugbyklub en naby winkels. Dit is ideaal vir enkel- of sakereisigers wat op soek is na 'n gemaklike en praktiese verblyf.
Die woonstel bied slaapplek vir 1 gas en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n enkelbed, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor verhit-en-eetgeriewe met 'n mikrogolfoond, ketel en yskas. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en gaste kan gratis WiFi geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir ekstra gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 103 Bulawayo street, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 Bulawayo street, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang