Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Skadu

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 3076, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Maroela Skadu is 'n ongekunstelde selfsorghuis in Marlothpark. Die huis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n privaat wegbreekplek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, bad- en swemhandoeke word voorsien.

Let dat alle slaapkamers slegs toegang vanaf buite het en nie direk aan die leefarea verbind is nie. Daar is ook verskillende verdiepings wat dalk nie vir klein kinders geskik is nie.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n sitarea vanwaar gaste die pragtige uitsig oor die bosveld kan bewonder. Daar is ook 'n vuurput waar gaste kan braai en 'n swembad vir warm somersdae. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Maroela Skadu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Maroela Skadu
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jacolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Swartwitpensweg 3076, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Maroela Skadu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 3076, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70a0dc60603010b90a4400460d9193ebd881d8c0ab642c61fbce45e254746cfa8230ab80b76cdcc098a9bc25ed1fb0f13011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 3076 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.336510909514 31.799730699406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem