2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Marose Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe 23 km vanaf Rustenburg. Die knus kothuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Heerlike plaasontbyt of aandete is op versoek beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en stoele. Daar is 'n aparte studeerarea vir sakereisigers.
Gaste kan op die stoep sit en die pragtige uitsig oor die tuine, skadubome en perde in die verte aanskou. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |