Victoria-Wes Akkommodasie by Marseilles Farm Guest House | LekkeSlaap
+10

Marseilles Farm Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Marseilles Farm Gastehuis is ongeveer 5 km vanaf die sentrale-Karoodorp, Victoria-Wes, en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-plaashuis wat geskik is vir 'n gesinswegbreek of oornagplek.

Die huis het houtvloere, 4 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet, 'n aparte toilet, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 'n dubbelbed en 6 enkelbeddens. Daar is lugversorging in die dubbelslaapkamer en waaiers en verwarmers word voorsien in al die ander slaapkamers en die leefarea is ingerig met 'n TV met plaaslike kanale. Die kombuis het 'n oond en stoof asook 'n eetkamertafel met stoele.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n dubbelmotorhuis. Daar is 'n verskeidenheid doendinge op die plaas vir gaste om te geniet soos: pieknieks, wandelinge of ritte in die veld, swem in die dam, bergklim, voëlkyk of sterrekyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Marseilles Farm Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Marseilles Farm Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Marseilles Farm Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNWMyNTcyLTUwYjItNDRhYS1hZmFkLTcwNjA3MTI3YjM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 8 persone) 28 5 1 5 Marseilles Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.355080555556 23.126180555555
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za