Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Martinique

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rock Laan 1, Martinique 32, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

32 Martinique is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock, 'n dorp wat net 25 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe is. Die woonstel het 'n groot stoep met 'n mooi see-, swembad- en tuin-uitsig en is naby Thompson's Strand, waar gaste kan swem in die see of in die Charlie's Pool, wat 'n getypoel is so groot soos 'n Olimpiese swembad.

Die woonstel het lugversorging en is geskik vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea spog met 'n gemaklik sitkamerstel, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die kompleks is veilige, skoon en het braaigeriewe en 'n swembad. Daar is sekuriteitswagte wat elke aand aan diens is die die ingangshekke werk met 'n afstandbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 Martinique sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 32 Martinique
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 14

Jaar gelys 5

Ligging

  • Rock Laan 1, Martinique 32, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 32 Martinique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rock Laan 1, Martinique 32, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30241e4c584898e9d586c353af343f3710cc86da7a2ab791ab42b086c86c932adcf6385a4f2338be5f50244b6163a5699b1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Rock Lane Martinique 32 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.518802974673 31.228414655889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem