Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison-straat 20, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Martinique 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die omgewing vanaf die groot balkon.

Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste (waarvan 4 volwassenes kan wees) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en toegang tot die balkon. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde kamer het elkeen 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus en daar is ook 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring. Explora-dekodeerders werk ongelukkig nie.

Die leefarea lei na die balkon met stoepmeubels en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is naby Lucien-strand, winkels, restaurante en ander geriewe en besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Martinique 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Martinique 6
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Collison-straat 20, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Martinique 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison-straat 20, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80d9b0863a6195487d716f1a665b5d2a12e1c48f598cdad138e7bc7761854d49d31e27f5097bec2e3aacc13f2406d56c1d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 20 Collison Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.85194940414 30.38268808525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem