Marina Martinique Akkommodasie by Martinique Cove | LekkeSlaap
+16

Martinique Cove

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinique Cove 8, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Martinique Cove bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n huis in die veilige Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kyk uit oor die kanaal. Die ligging is ideaal aangesien Martinique Cove net 1 km vanaf die strand en 3 gewilde restaurante is.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, en die tweede en derde slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea is ingerig met 'n TV en gaste het toegang tot braaigeriewe op die balkon.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike wasgeriewe. Bootritte word ook toegelaat op die marina.

Slaapplek

’n Bespreking by Martinique Cove sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Martinique Cove
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Martinique Cove 8, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Martinique Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinique Cove 8, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYjhhZmY5LTQ1NGEtNDJhZC05ODgzLTkyYzgyY2Q0YWMxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 8 Martinique Cove Port Au Prince Crescent 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.075448 24.915667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za