Watersideliving - Cove 03

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - Cove 03 skuil aan die oewer van die waterweë en spog met 'n pragtige uitsig oor die kanaal.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 badkamers met baddens, toilette, storte en wasbakke. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n buitedeur en is dit perfek vir tieners. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Gaste het toegang tot 'n stoep, tuin en braaigeriewe en daar is 'n swembad en 'n speelplek met 'n klimraam vir kinders op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Cove 03 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Cove 03 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 260 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za