LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Martinique Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Martinique Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Martinique Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nd S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nd S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie hartlik ontvang en na die netjiese kamer geneem.

Baie mooi tuin en geriewe. Die kamer aan ons toegeken het net twee ongemaklikhede: Die trap na deur is bietjie hoog vir ouer gaste met mobiliteitsuitdagings. Die kamer is bietjie klein vir 'n dubbelbed, nie genoeg spasie nie. Sy het ons 'n lekker ruim kamer gewys met twee enkelbeddens. Ons het egter die dubbelbedkamer behou. Ons het 'n motorfiets gery en die parkeerterrein se losgruis klippe is nie baie motorfiets vriendelik nie. Iets om na te kyk. Verder het ons lekker gebly in Kathu!

Doreen A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Behulpsame en gasvrye mense! My eenheid het alles gehad om by my behoeftes te pas.

Quinton D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Baie netjies, en gerieflik vir oornagverblyf as jy op die langpad is tussen NW/Limpopo, en Noord-Kaap/Wes-Kaap/Namibia.

Machiel O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Machiel O
Enkelreisiger

Eersteklas. Baie netjies.

Die kamer het goeie geriewe en die DStv werk.

Martinique Guesthouse's terugvoer

Dankie laat mens goed voel en doen

Martinique Guesthouse
Theunis K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Baie lekker gebly, sal beslis dit aanbeveel.

Martinique Guesthouse's terugvoer

Dankie, dit laat mens goed voel; ek sal dit oordra aan my werkers.

Martinique Guesthouse
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mimosa Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4MzRlNGNiLTk2MTMtNDc5My05ZDczLTdlZGU5M2ExNTJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 8 Mimosa Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 00:00-00:00 10:00 -27.695443657031 23.039904534817
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!