LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Martys Place | LekkeSlaap
+31

Martys Place

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Martys Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ilse S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Baie lekker gebly.

Die boonste leefarea is vreeslik warm en onbruikbaar, die eienaars sal dit regtig moet oorweeg om ’n lugversorger daar te installeer.

An-li W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-li W
Saam met vriende

Heerlik!

Ons was twee gesinne, totaal van 9 mense. Die kinders het heerlik gespeel in die swembad. Wild het gereeld besoek. Agnes en Manuel is 'n juweel en groot aanwins! Ons kom graag weer!

Samantha V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met klein kinders

Very spacious, and beautiful.

One of the best places we have stayed at. Peaceful, beautiful, the perfect place to take the family, would love to come again.

Leon G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Gesin met klein kinders

It was awesome with lots of animals.

Nice stay to rest. Lots of animals around the house and at feeders. Will book again anytime and recommend to all.

Martys Place's terugvoer

We are pleased to hear that you enjoyed your stay at Martys Place and hope to see you soon again.
Regards
Martys Place

Martys Place
Frikkie D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D
Gesin met klein kinders

Ontspanne.

Baie rustige area, naby winkels. groot verskeidenheid diere wat kom kuier en almal is baie mak, kinders het dit baie geniet. Kamers is goed ingerig en so ook die kombuis, lieflike braai-area en lekker splash pool. Wens ons kon langer bly om die siel bietjie rustiger te kry.

Martys Place's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Groete Martys Place

Martys Place
Belinda B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Gesin met klein kinders

Baie mooi daar. Love die wilde diere wat kom kuier.

Plek is netjies en skoon. Alles is daar wat n mens nodig mag kry. Agnus en Emmanuel is goud werd. Dis baie lekker as die wilde diere elke oggend en aand kom kuier om te sien wat is in die voerbakke. Ons verblyf terdeë geniet.

Martys Place's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het julle tyd by Martys Place geniet en hoop om julle weer te sien.
Groete
Martys Place

Martys Place
Adele D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Lekker kuierstoep, het daarvan gehou dat elke kamer sy eie badkamer het, net die kombuis is so bietjie van 'n probleem wat bo is, maar verder het ons lekker gekuier, net jammer dat Agnes ons so vinnig uit wou gehad het Maandagoggend om beddegoed te was, toe ons nog besig was om te stort toe was sy al besig om klaar die beddegoed af te haal, ek dink Agnes moet wag met skoonmaak tot nadat gaste vertrek het, 8 uur is ons daar weg, kon nie eers ontbyt geëet het nie, was bietjie teleurgesteld omdat ons graag eers 10 uur wou gery het, wou my man bederf met ontbyt omdat hy verjaar het.

Luiz D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luiz D
Saam met vriende

Home away from home.

We had a great stay and next time will plan to stay longer. We were well hosted and felt at home.

Corrie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Gesin met tieners

Lekker genoeg om weer te gaan.

Fantastiese plek om te bly, gasvryheid is hul leuse. Baie skoon en netjies.

Tamara Z - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z
Gesin met tieners

Goed toegerus, baie lekker gekuier.

Lieflike huis. Het pooltafel, aircons en swembad baie geniet. Beddens gemaklik en Agnes en Emanneul was wonderlike hulp.

Marius P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met vriende

Dit was 'n ongelooflike lekker tyd, baie netjies.

Dit was baie aangenaam gewees, great diens baie skoon en netjies.

Loretta P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons was saam ons kinders en kleinkinders daar en het dit vreeslik geniet. Agnes en Emmanuel was vreeslik behulpsaam! Baie netjies en veilig gevoel. Sal dit definitief aanbeveel! Die kombuis en eet area is nou wel bo, maar dit was nie ongerieflik nie. Vreeslik lekker gebly!

Stephen J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen J
Gesin met tieners

Outside access to an upstairs kitchen - not ideal for night use.

The bedrooms were great. The kitchen location was very inconvenient - upstairs, with a separate outside entrance. Not ideal in the bush, if snakes are a concern.

Martin D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met vriende

Stunning!

Baie lekker verblyf en baie goeie waarde vir geld. Oorgenoeg diere besoek gereeld die huis. Immanuel en Agnus se vriendelike en goeie diens het baie waarde tot ons ervaring bygevoeg.

Johan F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met vriende

Fantasties.

Sal definitief aanbeveel!

Tobie K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie K
Saam met vriende

Ek sal nie sommer weer op ander plek slaap as ek Kruger toe gaan nie.

Baie lekker. Julle sien my vir seker weer. Die plek is mooi, die beddens slaap lekker, dit is glad nie wat ons verwag het nie. Puik huishulp.

Jacques T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf!

Baie kuiergaste gehad: koedoes, zebras, blou wilde beeste, vlakvarke en verskeie ander. Verblyf was wonderlik en het die tyd by Martys Place baie geniet. Ons wou nie huis toe gaan nie.

Liza J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza J
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Dit was regtig rustig, die plek was goed ingerig en Agnes en Emmanuel is baie behulpsaam.

Marinda B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Gesin met tieners

Gerieflik en bekostigbaar vir groot groepe.

Gerieflike skoon kamers met aircon en en suite-badkamers. Boonste vloer sou meer gerieflik gewees het as dit deel was van die res van die huis en kort bietjie aandag. Swembad het nie water in gehad nie. Emmanuel en Agnes, die huishulpers is dierbaar verby en baie behulpsaam.

Chantal B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B
Saam met vriende

Lekker kuierhuis in die bos.

Ons het baie lekker gebly. Die vetrekke is almal ruim en daar is lugversorging in 3 slaapkamers. Die enigste ongerief is dat die kombuis op die boonste vloer is terwyl die kamers, braai-area ens. onder is. Mens moet nogal goed beplan om nie baie op en af te loop nie. Sal weer gaan!

Nieuwman V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nieuwman V
Gesin met klein kinders

'n Plek waar jy net kan ontspan, een wees met die natuur en van alles daar buite vergeet.

Martys Place was vir ons 'n aangename ervaring. Genoeg ruimte met baie buite koelte, kuier- en ontspanplekke. Die 3 slaapkamers op die onderste vlak is ruim met elkeen sy eie buiteskuifdeur en gerieflike badkamer. Persoonlik sou ek dit verkies het as die slaapkamers bo kon wees en die kombuis en kuiergeriewe alles onder was. Dit sou die op en af met die trappe uitgeskakel het wanneer jy braai en die buitelewe wil geniet. Indien die zips van die oprolseilkante op die boonste vlak gewerk het, sou bo kuier seker ook lekker gewees het. Omdat dit so naby aan die Krugerwildtuin is, het ons elke dag die meeste van die tyd daar deurgebring. In Marlothpark het ons ook baie wild gesien al is die veld daar meestal baie ruig.

Charlene S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Saam met vriende

100% voldoen in ons behoeftes!

Sou baie graag langer wou bly. Sal Martys Place beslis weer besoek!

Silaelo R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silaelo R
Gesin met klein kinders

Was fantasties!

Martys Place is 'n vreeslike lekker huis. Die diere is vol op, die huis is gerieflik, netjies, skoon, goed ingerig. Alles wat 'n mens nodig het. Ek kan net goeie goed sê oor Martys place. Sal definitief weer daar gaan bly en aanbeveel! My hart het agter gebly daar.

Keith C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Keith C
Gesin met klein kinders

Great place at a fair price and well situated and equipped.

We really enjoyed our stay with our children and grandchildren. The home was very well equipped and was well situated. We were welcomed on arrival and all was clean neat and tidy. The splash pool was a winner with the grand kids and the older folk enjoyed the braai area very much. The visiting game made this place amazing

Marti D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marti D

Wat 'n wonderlike wegbreek naweek.

Ons was 'n groep van 10 - twee gesinne met met 2 klein kinders elk en 'n nog 'n jong volwasse paartjie. Ons is vooraf in kennis gestel dat die loft nie lugverkoeling het nie maar wel waaiers en kon dus voorberei. Ons was gelukkig met lekker koel weer en almal was baie gemaklik en het lekker ontspan. Ons her verskeie diere gehad wat kom kuier het, onder andere 'n blouwildebees, vlakvark, mongoose en kameelperde. Alles skoon en netjies. Agnes en Emanuel was baie behulpsaam! Baie dankie!

Zelda V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V

Ontspan.

Ons was 'n gesin met getroude kinders, dus 6 volwassenes. Die twee kamers met die dubbelbeddens was heerlik, die bunkbeddens was egter rugbrekers, veral omdat die man baie lank is en sy voete nie kon afhang nie. Ons het voer gekoop vir die diere en het hulle baie geniet, sebra, blouwildebees, koedoe, vlakvarke en die mongoose. Alles skoon en netjies. Kan dalk 'n paar verbeteringe kom bv. die seile wat nie kan oop, maar ons het heerlik gekuier, baie dankie.

Marnise Z - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marnise Z

Wild fantasties.

Adverteer plek vir 10, voorsien egter net vir 8.

Vanaf R890
per nag (plek vir 8)
Vanaf R890
per nag (plek vir 8)
Vanaf R890
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Geelslang-weg 1869, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMWQ3NzYyLTA3OTctNGY2Ny1iZWI0LTgwM2RmZTVmOTI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 1869 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 12:00 -25.340715451344 31.778215626984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!