Maru

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maru's B&B is in Sandton en naby die Gautrein geleë. Hulle bied gerieflike en ruim slaapkamers met ontbyt ingesluit.

Die kamers is elk individueel versier en toegerus met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, TV met DVD-speler en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit lughawependeldienste, 'n swembad, 'n braai-area, gastesitkamer en WiFi in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar aan gaste.

Maru's B&B is naby plaaslike restaurante, kroeë en vermaakgeriewe geleë.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maru gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za