Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marula Gardens

B&B
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: School-laan 864, River View, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marula Gardens is in die veilige River View-kleindorpie, net 'n kort entjie se ry vanaf Mtubatuba af en 29 km vanaf St. Lucia met sy pragtige strande en die iSimangaliso Vleilandpark.

Gerieflike verblyf word in verskeie kamers aangebied, waarvan 5 rondom die swembad geleë is, en 3 in die tuin. Elke kamer het sy eie badkamer, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die meeste kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe, gastesitarea en parkeerplek.

Ontbyt is ingesluit en 'n driegangmaaltyd vir aandete is op vooraf versoek beskikbaar.

Die ligging bied toegang tot plaaslike restaurante en kruidenierswinkels. Die moderne Hluhluwe-iMfolozi Park is net 30 km vanaf Mtubatuba waar uitstappies gereël kan word om die Groot 5 te besigtig. Marula Gardens bied die ideale wegbreek vir gaste wat opsoek is na KwaZulu-Natal se Noordkus, parke en strande.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • School-laan 864, River View, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: School-laan 864, River View, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0561a7c659da9015a502c3997d4b2535226a709a3222903fce147799f18e89308bdb14cb6719cf93a327f1e18e4cf1c846d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 864 School Lane River View 3935 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.439047642886 32.180697398953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem