Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n stoep onder 'n maroelaboom met 'n uitsig op die berg en oor die tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n 2 km-grondpad wat na die instansie lei. Dit is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat dek met 'n uitsig op die berg en oor die tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n 2 km-grondpad wat na die instansie lei. Dit is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelslaapbank in die sitarea, en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n stoep met 'n uitsig op die berg en oor die tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n 2 km-grondpad wat na die instansie lei. Dit is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6.3km off the R510, Doornhoek KQ 318 Farm Portion 104, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- 7 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang