Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marula Lodge Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Marula Lodge Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chandre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best.

100 out of 100. Will definitely recommend Marula Lodge Guesthouse. Owners let you feel at home. Thank you very much. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marula Lodge Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for the feedback and rating, Chandre.
It was a pleasure to host you guys.
Regards,
Walter

Marula Lodge Guesthouse
Riëm K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëm K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

We hebben het er erg fijn gehad. De gastheer is zeer gastvrij en zijn medewerkers zijn erg behulpzaam en vriendelijk. De kamer was prima, een prachtige tuin met zwembad om te relaxen. En ik zou zeker voor het ontbijt gaan, alles vers en lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marula Lodge Guesthouse se terugvoer

Ek sê maar baie dankie, Riem. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Thank you, Riem. It was our pleasure to welcome and host you. I enjoyed our engagements.
Regards from Swellendam,
Walter

Marula Lodge Guesthouse
Lynette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, warm and welcoming environment.

Our stay was convenient, and we found the host to be very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marula Lodge Guesthouse se terugvoer

Thank you, Lynette. It was an absolute pleasure hosting you. It is guests like yourself that make it such fun to be a host.

Marula Lodge Guesthouse
Jacob T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stopover for history, nature and food and wine stops.

We really enjoyed our stay in the beautiful lodge. The host is very helpful with tips for trips and restaurants. Swellendam is a very nice village to stay for a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marula Lodge Guesthouse se terugvoer

Thank you, Jacob.
It was a pleasure hosting you. Enjoy the rest of your trip.

Marula Lodge Guesthouse
Natasha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

'n verskriklike oulike gasheer. Hy het voorsiening gemaak vir alles. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marula Lodge Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Natasha. Dit was my plesier.
Groete
Walter

Marula Lodge Guesthouse
Ronel H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker vir oornag.

Mooi tuin. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, great swimming pool!

Perfect clean! Great swimming pool, great location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie sentraal en baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek vir 'n rustige wegbreek uit die stad.

Ons het 'n lieflike ontvangs deur ons gasvrou, Marion, gehad, sy het seker gemaak dat ons gelukkig is en tevrede met die diens is. 'n Baie lekker rustige plek, binne loopafstand van winkels en eetplekke af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met vriende

Very enjoyable

The guesthouse is very clean and welcoming, lovely gardens. The breakfast was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie mooi en rustig.

Baie rustige omgewing, al was dit oujaarsaand. Ons sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for stay.

Good location, very clean and easy to get to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Swj V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Swj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge is gerat vir mense wat net 1 nag slaap en môreoggend weer vertrek. Nie vir paar dae nie.

Die lodge is baie netjies, maar die idee dat ek 'n bar-yskas met die ander kamers moet deel, werk nie vir my nie. Ek moet eetsaal toe stap as ek koue water wil drink in die nag. Geen mikrogolf of enige eetgerei in kamers nie. Slegs ketel met 2 koffiebekers. Oornag sal dit werk, maar nie vir paar dae nie. Sal nie weer daar tuisgaan en niemand aanraai as die persoon langer as een nag bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marula Lodge Guesthouse se terugvoer

Dear SWJ,

Thank you for your stay.

I am sorry that you didn’t experience a nice stay. We are always striving to give our guests the best possible service.

As per the description of all booking sites, there are tea- and coffee facilities available in the rooms. As we don’t offer self-catering, we don’t provide cooking facilities in the rooms.

We have plenty of guests who stay and enjoy more than 1 night with us.

Kind regards,
Marion

Marula Lodge Guesthouse
Marienette G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marienette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik, maar kaartmasjiene was buite werking en ons moes elders gaan geld trek om te betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie positiewe ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die ontvangsdame en die eienaar, Marion, het haarself kom voorstel aan ons. Die kamers is baie mooi ingerig en alles was netjies en skoon. Die beddegoed is van baie goeie gehalte en daar was ekstra komberse vir indien dit sou nodig wees. Die ontbyt was ook goed en voldoende. Daar was net 'n probleem met die TV wat gevries het op die kanale en ons kon dus nie TV kyk nie. Ons het dit die oggend van ons vertrek gerapporteer. Ons sal beslis weer daar gaan bly met ons volgende besoek aan Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gewees, alles was meer as wat ons verwag het. Ontvangs baie goed en die kamer baie mooi en ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Gesin met tieners

Waanzinnig mooi gelegen bed en breakfast, aardige en behulpzame eigenaars.

Hier maar 1 nacht geweest maar heerlijke locatie met grote tuin, ligbedden, koelkast voor eigen gebruik en 1 op basis van vertrouwen kun je hier drankjes pakken en opschrijven, heerlijk. Wij hadden 3 kamers die onderling nogal wat verschilden maar allemaal keurig schoon en verzorgd waren. Kan het absoluut aanraden. Ontbijt ook heerlijk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gappie L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gappie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Alles was voldoende, soms gepla deur geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely!

Mario is such a wonderful hostess! Made us feel so cosy and welcome. The breakfast was delicious with a range to choose from. We highly recommend Marula Lodge Guesthouse and will definitely be back there when we go to Swellendam again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Even B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Baie netjiese akkomodasie, ontvangsdame en eienaars baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and relaxing atmosphere.

Very helpful staff from the owners to the line staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddo V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddo V

Just perfect.

Enjoyed a short stay with my son in SA. Visited several lodges, this was the best. Charming owner. Already the front garden showed the quality and care the owners invest in this lodge and in the service to their guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie Bruinen T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie Bruinen T
Saam met vriende

Friendly and helpful owners.

Breakfast was very good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike en behulpsame eienaars.

Ontbyt was baie lekker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was nie iets om oor huis toe te skryf nie.

Die ontvangs was vriendelik, maar ek het vir 'n onverklaarbare rede nie werklik tuis gevoel nie. Die vertek is relatief klein met geen gemakstoel om op te sit nie. Die televisie het net 4 kanale gewys. Geen lugversorging nie behalwe 'n waaier wat nie effektief was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesbeth V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlijke B&B met vriendelijke gastvrouw en -heer!

Tijdens onze reis naar het Oosten overnacht bij Marula Lodge. Heerlijk verblijf met een uitstekend ontbijt. Vriendelijke mensen, heel relaxed. Het was ons zo goed bevallen, dat we op de terugweg hier nog een keer hebben gelogeerd! Kortom, een aanrader!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K
Enkelreisiger

Pragtige dorp met soveel geskiedenis.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi F
Besigheidsreis

Vriendelike diens in 'n pragtige tuin!

Die mense is baie vriendelik, die kamers is netjies en die ontbyt is lekker. Hulle het 'n pragtige, groot tuin waar jy kan ontspan. Dit is definitief weer my stop as ek Swellendam toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met baie vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Baie netjiese B&B met baie vriendelike diens. Netjiese kamers, rustige atmosfeer en van die lekkerste ontbyte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reino V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Dit was 'n heerlike, rustige ervaring, met vriendelike gashere en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the stay and would recommend the venue.

Beautiful setting. Rooms with patio area. Friendly and helpful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke plek, lekke mense, LekkeSlaap.

Baie aangenaam, baie netjies en skoon, interessante mense, sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Gesin met tieners

Home away from home.

I would describe our stay as calm, peaceful and friendly. A beautiful setting with warm hospitality. Truly a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, ontspannende verblyf met vriendelike eienaars.

Baie veilige omgewing en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirte W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short but lovely stay with these great hosts.

We only spend one night at marula, in our way to the Garden Route. The garden is beautiful and so is the pool. We really enjoyed our stay, terrific breakfast and really kind owners. Definitely a recommendation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 dae van aangename verblyf

Goeie verblyf en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorgeslaap vir een nag.

Pragtige, skoon en netjiese plek en kamer. Kan vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op roete na Tsitsikamma met motorfiets.

Lieflik, rustig, netjiese kamer, vriendelike gasheer en interessante ander gaste van Europa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dupuy I - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dupuy I
Gesin met klein kinders

Super location

Super location and very nice owner, who was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine L

Die hartlike ontvangs en vriendelike diens het beïndruk.

Dis 'n knus verblyf vir 'n rustige wegbreek. Dis 'n jammerte van die kamers wat almal direk langs mekaar is - die enigste privaatheid is dus in die enkele kamer. Gegee die pragtige en goedversorgde ontspanningsarea, sou die B&B werklik die ideale wegkruipplekkie kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Gesin met tieners

Die diens was uitstekend!

Die beddegoed en handdoeke kan aandag geniet. 'n Lugversorger in die kamers in die somer sal die ideaal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en maklik om te vind.

Ons het lekker op die stoep ontbyt gehad. Ongelukkig was daar nie 'n TV/radio in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, neat, good service and friendly. Communicates well.

We had a really good time, although we were dissapointed that there were no TV's in the rooms. However, the cleanliness, friendly hosts, beautiful environment and perfect location made up 100% for that. This is a fantastic place, and we will recommend it to everybody! Regards. Hugh & Jeanette Benn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny J - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful Guest House - Perfect Hosts

We spent one night in Swellendam. The room was spotlessly clean and comfortable.nOur room was by the pool and we had a peaceful night's rest. Flip and Marion were perfect hosts who informed us of the local sights and restaurants and recommended the Museum which we visited and enjoyed. We had a very good breakfast and we left there feeling really happy that we had chosen such a delightful Guest House.nThank you to Flip for suggesting the Bredarsdorp drive - it was superb and we even visited Cape Agulhas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 111, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWEzMDJlLWVkYTgtNDEzZC04NzgwLWRhMTdjZDA4NTc4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 111 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.024636378915 20.437220335007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem