Bela-Bela Akkommodasie by Marula Oase | LekkeSlaap
+46

Marula Oase

  • Kapasiteit: 406 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R310 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marula Oase is 'n rustige oord in 'n natuurlike omgewing in die hartjie van die Waterberge. Hier kan jy 'n ware bosveld-atmosfeer geniet. Die oord is in Bela-Bela geleë, net 'n uur se ry van Pretoria af.

Gaste kan kies tussen verblyf in chalets, houthuisies of in 'n karavaanpark. Daar is 25 selfsorg-eenhede wat elk eetgerei en breekware het. Maak asseblief seker dat jy jou eie handdoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring. Die karavaanpark het 85 karavaan- of tent-staanplekke wat elk toegerus is met 220 volt-hoofkragpunte.

As 'n gas by die oord kan jy al die geriewe geniet, insluitend 'n verhitte binnenshuise swembad met 'n kinder- en baba-plonspoel, 'n koue swembad buite, gemeenskaplike braaigeriewe by die swembad-area, staproetes, wild-te-voet-ervaringe, 'n vlugbalbaan, trampolien en klimraam. Daar is ook 'n volledig gelisensieerde restaurant en wegneemeetplek met grootskerm-TV's.

Geriewe is beskikbaar vir enige funksie soos troues, konferensies, reünies, senior-groepe, matriekafskeide en spesiale verjaarsdae. Nog baie opsies kan gereël word met 'n privaat beplanner.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Marula Oase
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Marula Oase het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R310
per nag (plek vir 4)
Vanaf R310
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 406 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2E0MzliLTRhNDUtNGEwMC04M2MxLWI2MmQ5ZmIzZGRiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R310  per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Section 38, Farm Buiskop Eersbewoon Road 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.852206 28.344129
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za