Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marula Oase

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Berg Chalet - slaapplek vir 4
Selfsorg
Boma Chalet - Slaapplek vir 2
Selfsorg
Oudekraal Chalet - Slaapplek vir 6
Selfsorg
Uitsig Huis - Slaapplek vir 8
Selfsorg
Houthuisie - Slaapplek vir 4
Selfsorg
Karavaanpark
Elektrisiteit en water
Boshuis
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R385
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 366 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNzJmMThiLTkzYTAtNGU2ZC1iMmI1LTM4ZDlmOTRhZWUxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R385 per nag (plek vir 4) 118 5 1 5 Section 38, Farm Buiskop Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.852206 28.344129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem