LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marulani Bush Lodge | LekkeSlaap
+84

Marulani Bush Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Marulani Bush Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Phillip D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D
Gesin met klein kinders

Uitstekend, kan nie wag om weer te gaan.

Skoon, funksionele eenhede met goeie braaigeriewe. Lekker plek om te stap en hide om by te sit. Wildkykrit is uitstekend!

Ashleigh M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh M
Gesin met klein kinders

Exceptional client service.

Owners are very friendly and accommodating. They went out of their way to make our stay enjoyable. Coenie is an awesome guide.

Alan S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig, netjies, skoon en uitstekend geleë.

Die diens was puik en die kamers goed versorg. Die huisies is ver uitmekaar wat privaatheid bied. Marulani is goed geleë om meeste van Dinokeng te verken. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar tuisgaan.

Cliff W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff W
Enkelreisiger

Baie rustig, stil en baie vriendelike gashere.

Baie maklik om daar te kom, goed geleë en die gashere sal uit hulle pad gaan om jou te akkomodeer.

Spencer E - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Spencer E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage setting is fantastic.

The cottage we stayed in is right on the game reserve fence with a water hole 30 to 40 yards away. We did not have to move to see a fair amount of game within 30 yards of us. From our verandah we saw elephant, giraffe, zebra, blue wildebeest, duiker, warthog, ostrich, eland and impala. Also lots of birds. We had a great stay.

Lize S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, siels-verkwikkende bos-wegbreek.

Heerlike bos-wegbreek, slegs 'n halfuur van Pretoria. Rustigheid en stilte, pragtige huisie (Kierieklapper), uiters skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons het ook op ‘n genotvolle wildrit saam met die eienaar gegaan, en sy kennis en passie vir bewaring van Dinokeng was indrukwekkend. Duisende foto's van wild en voëls geneem - sal beslis weer gaan!

Louis D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie ligging en besonder netjies en skoon. Goeie plek om te rus.

Alta V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend. Mal oor die privaatheid van behuising. Fasiliteite en diens puik.

Wildsrit beste ooit! Baie geleer.

Tommie C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie C
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Die mense was baie hulpvaardig. Ons het geen probleme ervaar nie. Bring jou gesin en vriende saam vir 'n rustige boservaring.

Leon L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Gesin met tieners

Baie netjiese en rustige plek in die bos.

Die plek is regtig netjies. Die huis se uitleg is nie na my smaak nie. Die swembad is regtig net 'n splash pool en was groen met ons aankoms.

Peet V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! So lekker in die natuur met boslewe, baie voëls en diere.

Onvergeetlike tyd gehad. Debbie en personeel was so behulpsaam en het so baie moeite gedoen. Wil definitief weer gaan.

Tamzin A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzin A

Peaceful.

Perfect getaway.

Monica C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf, lekker rustig vir mense wat wil rus, vriendelike diens.

Ons het heerlike tyd gehad by Marulani Bush Lodge, het in Maroela gebly. Plekkie was groot genoeg vir 4 volwassenes en 1 kind. Baie netjies. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Christine V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en baie bedagsame personeel.

Heerlik gerus en die smaaklikste disse geniet.

Melissa V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met vriende

Salig.

Dankie vir 'n ongelooflike ervaring. Die luister na die bosgeluide saans op die stoep, die volledig toegeruste akkommodasie teen die wildsheining met alles wat ons nodig gehad, 'n lekker vleisie op die vuur en 'n insiggewende wildsrit het die naweek vervolmaak. Ons sal vir seker terug wees! Dankie, Debbie, Riaan, Coenie en Valdette.

Phillip V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike week en groot bederf met Marius en Debbie.

My vrou, Joey, se verjaarsdagbederf was net die regte plek. So baie diere gesien, selfs 3 meter van ons. Blouwildebeeste, koedoes, zebras, rooibokke en kameelperde was volop en mak. Baie netjies en diens uitstekend. Sal weer soontoe gaan in die nuwe jaar.

Jan S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die swembad sou handig te pas gekom het in die hitte van die naweek. Dankie tog vir die buitestorte.

Stella V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V
Gesin met tieners

Pragtige verblyf en lieflike mense.

Debbie en Riaan het my dogter se verlowing ongelooflik spesiaal gemaak. Baie dankie. Ons beveel regtig Marulani aan vir 'n heerlike boskuier en die wildsrit was net so lekker saam Riaan.

Eugene H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bush break-away!

I would highly recommend Marulani Bush Lodge to anyone looking for a quick weekend break. We stayed in Hak & Steek, will recommend this unit to couples looking for some privacy. The unit overlooks a waterhole and the zebras are keen visitors. Unit was very clean and neat on our arrival, Debbie and her team are friendly hosts and make you feel truly welcome. We'll definitely be back.

Gerda C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Afwesigheid van die gasheer/-vrou was duidelik.

Hetta V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta V
Saam met vriende

Vredevolle bosveldervaring.

Wat 'n lekker plek. Dis 'n voëlkykparadys en 'n dierrykplek. Ons het 'n klipgooi ver drie leeus gesien. Vriendelike diens. Dankie, Riaan en Debbie.

Valetie E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valetie E

Baie goed toegeruste chalet en pragtig skoon. 'n Lieflike wegbreek in die bosveld.

Wat 'n wonderlike naweek het ons gehad. My ma van 91 het saam met ons gekom en Riaan het uit sy pad gegaan om haar op twee wildritte te akkommodeer. Dankie vir u geduld en algemene besorgdheid terwyl u ons almal versorg. Ons sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very well equipped chalet and beautifully clean, a lovely break in the bush.

What a wonderful weekend we had. My mother of 91 came with us and Riaan went out of his way to accommodate her on two game drives. Thank you for your patience and general concern while caring for us all. We will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicky M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky M

Beautiful place.

Had a lovely three nights at Marulani. Debbie and Riaan are very warm and welcoming and we could not have asked for more. The units are spotless, comfortable and just what we were looking for. Loved it and can't wait to go back.

Annelie H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal Marulani Bush Lodge aanbeveel, baie rustig en netjies.

Dirk D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly by uitstekende gashere wat weet hoe om mens te laat tuis voel te midde van 'n spesiale atmosfeer wat met sorg en passie geskep is en steeds verbeter word.

As jy van pretty hou maak die ingang net van die (kort) stofpad af jou reeds goed voel oor jou keuse. Binne raak dit net beter met 'n onverwagse kunstige karakter wat geskep word. Die Maroela huisie is perfek vir gesinne van 4, 5 of 6 met alles wat mens nodig het vir selfsorg in 'n bosveld-atmosfeer. Riaan en Debbie is besondere gashere wat mens nie net tuis nie, maar ook gemaklik en ontspanne laat voel. Professioneel. Bekwaam. Hartlik. Onnutsig. Stap (ry) die ekstra myl(e). 'n Sien-beslis-julle-weer-ervaring.

Nico H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Gesin met tieners

Wow! Friendly owners, friendly staff, beautiful gardens and a lovely, cosy cottage.

Really enjoyed our stay at Marulani Bush lodge. The game drive was very informative and we, as bird lovers, got a change to see beautiful birds and got first hand info from our guide.

Celia J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia J
Saam met vriende

So tuis soos by jou eie huis.

Marulani is naby, en voordat jy moeg gery is, is jy daar. Dit voel of 'n mens by familie gaan kuier. En dan leef 'n mens in die oomblik vir die volgende twee dae. Jy dink nie aan wat gister gebeur het nie, en ook nie wat more se moeilikheid gaan wees nie. Al wat saakmaak is die oomblik: die neushoringvoëls wat al om die huis konsert hou; die leeus wat die dag groet; die rooibokramme wat hulle familie bymekaar probeer hou. En wanneer jy weer in die pad val huis toe, is jou siel rustig, en sien jy kans vir wat na jou kant toe kom. Dankie vir 'n onoortreflike naweek.

Ian N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geriewe is uiters skoon, stylvol en baie gerieflik. Marulani gaan uit hulle pad vir jou!

Riaan en Debbie gaan uit hulle pad vir hulle gaste. Nie net is hulle uiters gasvry en bedagsaam nie, maar ook baie bekwaam wat natuurlewe aanbetref. Die lodge het baie karakter en mens voel dadelik tuis. Marulani se veldritte en staptoere is van beter gehalte en meer omvattend as wat ons oor die laaste 15 jaar in wêreld beroemde "safari lodges" ervaar het.

Deon L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en rustigheid in die natuur is ongelooflik.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons vertrek het was ons soos konings behandel. Die verblyf is goed toegerus en alles wat jy nodig het vir selfsorg is beskikbaar. Die uitleg van Marulani maak almal se verblyf uniek, aangesien dit voel of dit net jy in die natuur is. Die stilte, rustigheid en uitsig is ongelooflik.

Piet D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Gesin met klein kinders

In die Bosveld, naby die stad.

Beste gashere in Dinokeng. Akkommodasie skoon, netjies en smaakvol. Atmosfeer ontspanne en rustig met afwagting vir die volgende dier wat kom suip. Dankie vir 'n wonderlike naweek.

Willie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Gesin met klein kinders

Very lovely and peaceful bushveld experience!

Marulani was a real find, so close to Pretoria and beautiful surroundings, especially after all the wonderful rain lately! The owners are extremely friendly and helpful and they make you feel at home as soon as you arrive! We will definitely be back soon!

Attie G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Dit was baie lekker met Debbie en Riaan wat besonder behulpsaam was en boslewe geniet. Dakwaaiers kan miskien vervang word met lugversorging. Het die bosnaweek terdeë geniet. Dankie Debbie en Riaan.

Willem J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy lief is vir die bos. is Marulani die blyplek.

Die eienaars maak dit 'n belewing veral as jy op die wildrit gaan.

Liandi S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is toegerus met alles wat nodig is, netjies en is naby aan die draad waar diere gesien kan word van die stoep af.

Debbie en Riaan se gasvryheid was besonders. Debbie het daagliks seker gemaak alles is in orde en het selfs vir ons 'n pak kaarte en Jenga geleen aangesien ons ons sin by die huis vergeet het. Die wildrit saam Riaan was fantasties, ons het 6 jagluiperds gesien wat 'n blouwildebees gevang het. Riaan het ons vertel van Dinokeng asook sy ondervinding in die bos en al die diere en voëls. Ons eenheid (Kierieklapper) is lieflik geleë naby die draad en ons het vele sebras en bokkies gesien. Dit was waarlik 'n baie lekker wegbreek en ons sal beslis Marulani aanbeveel vir enigiemand.

Liesel V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Gesin met klein kinders

Very relaxing and beautifully furnished.

We really enjoyed our stay. The cottage is beautifully decorated and has everything you need. Having the big "stoep" with the private view of the game park made us feel like we were the only ones there and the animals can come so close. It was so quiet and peaceful, we all feel re-invigorated and so relaxed and rested.

Michelle P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike bos-ervaring!

Die lodge is pragtig en het 'n asemrowende uitsig op die bosveld. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en die wildritte was ongelooflik. Die gashere het die ekstra myl geloop vir ons. Ons sal beslis weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a wonderful bush experience!

This was a really beautifully decorated lodge with the most amazing view of the bush. The lodge had everything we required and the game drives were awesome. Overall it was an amazing experience! Riaan and Debbie made us feel so welcome and went the extra mile for us! We will definitely go back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Susan S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid van Marulani Bush Lodge is 'n lafenis vir die siel.

By Marulani Bush Lodge kan jy net ontspan en die stilte en rustigheid geniet. Debbie en Riaan het 'n passie vir die natuur en deel graag hulle ervarings met hulle gaste. Jy voel spesiaal by Marulani Bush Lodge. Die huisies het elkeen sy eie karakter en die buitestorte is 'n bonus. Die wildrit is 'n moet - ons het dit baie geniet! Ons sal beslis weer gaan ontspan en die natuur geniet by Marulani Bush Lodge.

Emile D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ons verwagtinge oortref!

Ek wil net duisend dankies sê aan Oom Riaan en sy vrou wat werklik uit hul pad uit gegaan het om ons naweek onvergeetlik te maak. Die perfekte ligging (Haak en Steek huis) oorkant die watergat, met onvergeetlike wildritte waar ons so baie geleer het tot en met die ontbyt en romantiese piekniek. Oom en tannie het uit julle pad uit gegaan om dit vir ons so spesiaal te maak. Julle liefde vir die bos word dwarsdeur beleef en ek en my verloofde is opreg dankbaar. Die chalet was pynlik netjies gewees, die kliëntediens uit die boonste rakke en die klein goedjies was top klas. Ek beveel enige iemand wat lus is vir 'n wegbreek van tegnologie, in die middel van die bos, aan om hier te kom bly. Al ons verwagtinge oortref. Dankie oom Riaan en oom se vrou.

Mmapitso K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmapitso K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home, perfect.

A very nice place to be. The kitchen is fully equipped, the hospitality is excellent. Thanks Derbbie and Riaan for going the extra mile. Me and my husband are planning 2 come back soon. The game drive was perfect.

Sharon M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig gekuier by Marulani Bush Lodge.

Die minuut toe ons aankom by Marulani Bush Lodge was Riaan daar om ons te verwelkom. Hy het gesê ons moet skree as daar enige iets was wat ons sou benodig. Dit het onmiddelik meer gevoel asof ons by familie kuier en nie by 'n lodge was nie. Die akkommodasie en die hele naweek het ons lekker gerus. Saterdag het Riaan ons op 'n wildsbesigtiging geneem en op sy tyd alles vir ons gewys en uit sy pad gegaan om die renosters te kry. Daarna het Riaan vir ons genooi om saam met hom by die guest lodge to braai. Ek kan 'n naweek saam met Riaan en Debbie hoogs aanbeveel, warm mense wat jou baie welkom laat voel. Weereens dankie julle, ons het lekker gekuier en sal beslis weer kom kuier.

Engela V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Wat 'n awesome naweek!

Die eienaars van Marulani Bush Lodge, Debbie en Riaan, is 2 wonderlike mense wat jou soos familie laat voel. Hul gasvryheid en bereidwilligheid om die ekstra myl te loop vir hul gaste is besonders. Hul plekkie is gerieflik, skoon en netjies. Die stilte van die Bosveld en die rustigheid van hul lodge is hemel op aarde. Ek sal hulle plek aanbeveel vir enige persoon wat graag die natuur wil beleef in al sy prag.

Ida D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D

Ons het in Maroela gebly en dit was baie netjies en goed onderhou.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvan deur Riaan en Debbie. Die ligging van Marulani en die omgewing het ons die stilte gebied waarna ons gesoek het vir 'n naweek-wegbreek. Die voëllewe en die diere geluide wanneer die bos wakker word was wonderlik. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Renier S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur.

Baie lekker plekkie met lekker mense.

Elmie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ons tipe wegbreek!

Atmosfeer uit die boeke uit. Eenheid het als wat jy nodig het. Na aan natuur.

Rinus G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus G
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Dit was regtig pragtig!

Ursula P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marulani is a place that is filled with the love for nature and a passion to share it with others.

Traversing bush lodges and camp grounds, Marulani ticks all those special attention boxes. Even in the middle of winter, you are welcomed by beautiful indigenous bush gardens, greeted by zebra and ostrich and an abundance of bird life. A passion for nature is seen and felt everywhere and everything is done to encourage and maintain this balance and harmony. From well positioned fully equipped cottages that allow for privacy to the little solar lamps that light your path at night, Riaan and Debbie have created a wonderful escape for like minded people to share and enjoy. With scattered benches under huge acacia trees to the game drives that were just magical, Riaans knowledge of game, habits and habitat leaves you in awe of natures magnificence. For those who are looking to breathe, hear the call of the jackal, the roar of the lion and the snorting of game outside your cottage window, Marulani is a place where you will connect with nature and leave having made new friends, the real blessing and a perfect end to a wonderful weekend.

Belinda D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Home away from home with the best hosts Riaan and Debbie.

Had a fabulous weekend at Marulani Bush Lodge with family and will definitely be back soon. The cottage was so clean and has everything you need. Riaan and Debbie are simply wonderful hosts and thank you for sharing your bush stories and knowledge. See you again very soon.

Heinrich D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Gesin met klein kinders

Rustig in die bos!

Ons het heerlik gekuier. Die huisie is goed ingerig en kyk uit op die bos. Ons kon nagdiere goed te hoor. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan!

Michelle D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en rustig, 'n regte wegbreek uit die stadsrumoer.

Marulani is 'n netjiese en gasvrye lodge waar ons lekker kon ontspan. Dit is ideaal om weg te breek van die besige lewe en bied genoeg privaatheid. Die eenhede is goed toegerus, die dekor oorspronklik en die mense vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan uitspan.

Ilana Z - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in kierieklapper gebly en dit was gerieflik en super skoon, mens het niks meer nodig nie.

Ons het Marulani vreeslik geniet. Die bosbraai en buitestort was ons hoogtepunte. Dis baie goeie waarde vir geld en ons sal dit aanbeveel vir enige een.

Christien T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome weekend.

We had an awesome weekend at a beautiful lodge. Debbie and Riaan made us feel like old friends. We will go again when we get the opportunity.

Danie E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en aangenaam.

Die gasheer en -dame is baie vriendelik en aangenaam. Blyplek kan deur ring getrek word.

Laurie W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laurie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons het dit baie geniet, maar ons is twee afgetredenes. Dit sal te stil vir die jong klomp wees. Baie netjies.

Gail W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail W
Saam met vriende

A little piece if heaven away from home.

If a little bush break and great hospitality is your idea of bliss you cannot go wrong with Marulani Bush Lodge. The accommodation and facilities is great and comfortable, bird life in abundance, bush braai awesome and hospitality of Debbie and Riaan amazing. A game drive with Riaan and Debbie is a must, their knowledge of the history of the park, animals and every bird species, the fauna and flora leaves one feeling you leaving their little paradise with a greater knowledge of the wild and the lot of laughs were good fun. We are already planning our next two weekends with them. Thank you Riaan and Debbie for a most enjoyable stay. Looking forward to our next stay (and more fresh made cup cakes Debbie).

Martie R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie R

Ongelooflik, huislik en vriendelik - vir seker die moeite werd om weer te gaan.

Lieflike, toegeruste eenheid wat huislik en vriendelik is. Eienaars ongelooflik gasvry. Het selfs vir ons koffie en broodjies na die uitkykpunt oor watergat vroegoggend gebring. Uitsonderlike diens. Vir seker die moeite werd om weer te gaan. Wildritte in goeie oorleg met ander wildgidse om geneem te word na waar die dinge gebeur.

Martie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ooit 'n bos braai gehou waar die leeus naby jou lê en rustig is? Ons het so 'n onbeskryflike ervaring gehad!

Was 'n rustige naweek gewees en Debbie en Riaan het ons omtrent op hulle hande gedra. Die gasvryheid is 'n groot hoogtepunt en die blyplek met al sy fasiliteite is puik! Die buite shower is nog 'n hoogte punt. Game drive was fantastiese en het amazing tyd beleef in die veld met al die diere wat ons gesien het. Ons het die mooiste foto's geneem. Ons gaan definitief binnekort terug. Debbie en Riaan julle is besonderse mense!

Marulani Bush Lodge's terugvoer

Martie die bosbraai saam met julle was iets onvergeetlik. Amper het ons 'n trop leeus as bykomende gaste gehad. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek in Januarie 2018 nie.

Marulani Bush Lodge
Herman P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic place if you want to have silence with great service.

We personally appreciate the nice quiet ambience. The owners are very helpful and friendly and this place is highly recommended if you want to take a break from the rush of the city.

Marulani Bush Lodge's terugvoer

Herman dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Lekker om mense met soveel passie vir die natuur te ontmoet. Ek hoop ons sien julle binnekort weer!

Marulani Bush Lodge
Francois K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Gesin met klein kinders

Ongelooflike naweek.

Riaan en Debbie het ons absoluut op die hande gedra. Die huis is goed ingerig en het alles gehad wat ons benodig het. Riaan het ons ook op 'n game drive geneem en die kinders was mal daaroor. Ek beveel Marulani beslis aan en sal weer kom kuier.

Marulani Bush Lodge's terugvoer

Baie dankie Francois,

Dit was vir ons 'n voorreg om sulke oulike mense te kon ontvang.

Warm Bosveld Groete

Marulani Bush Lodge
Kanitha M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kanitha M

Marulani Bush Lodge is definitely a place to visit if you love the bush and are looking to get away for the city's hustle and bustle.

Marulani Bush Lodge is a lovely lodge with an amazing host, Riaan. He is friendly and helpful and makes you feel right at home. His extensive knowledge of the bush and animals is amazing. The accommodation is clean and neat and has everything you need to make your stay comfortable, and if it's not there Riaan supplied it. One can see the love that has been put into the place in the way that it is decorated and attention to detail. I was worried that 8 people sharing a bathroom we would have cold showers but water stayed nice and hot. The gardens are pretty and well maintained and the evening twinkling lights makes you feel like you are in a fairy garden.

Marulani Bush Lodge's terugvoer

Thank you Kanitha, it was a pleasure to have you guys as guests. Hope to see you soon again. Regards to the rest of the family.

Riaan and Debbie

Marulani Bush Lodge
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzIyZWI4LWIzNDEtNDU1Yi1hNWUwLTFmYjE2NDQ2OGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.360010085566 28.362523264222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!