Mary's Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mary's Loft is 'n solderkamer in ons huis in Beaufort-Wes. Die dorp Beaufort-Wes is 'n geskiedkundige eko-toerismebestemming in die Wes-Kaap. Dit staan bekend as die hoofstad van die Karoo.

Die solder het slaapplek vir 4 gaste op 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het lugversorging en daar is 'n TV met DStv. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort. Die solder is ingerig met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste se motors.

Beaufort-Wes is die oudste en grootste dorp in die Groot Karoo en bied geskiedkundige terreine uit die Steentydperk, rotskuns, dinosourusfossiele en 'n verskeidenheid argitektuur-invloede. Kom kuier gerus onder ons helder sterrehemel.

Kenmerke

Badkamer

  •  En-suite

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mary's Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false