Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mary's Window

Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is geskik vir 2 volwassenes en 1 of 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed wat slegs geskik is vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en die eenheid lei na 'n dek wat 'n mooi dorp- en rivier-uitsig het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis peuselhappies en 'n paar basiese benodighede word met aankoms voorsien.

Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Gaste moet teen 10:00 uitklok, tensy anders gereël.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamer eet nie.
Maak asb. seker julle sit die stoof af.
Die swembad en braaigeriewe word gedeel met ander gaste.
Gaste is te alle tye verantwoordelik vir hul kinders, asook besittings.
Persoonlike wasgoed moet na 'n wassery geneem word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ekstra gaste word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind onder 12. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid lei na 'n dek wat 'n mooi dorp- en rivier-uitsig het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis peuselhappies en 'n paar basiese benodighede word met aankoms voorsien.

Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Gaste moet teen 10:00 uitklok, tensy anders gereël.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamer eet nie.
Maak asb. seker julle sit die stoof af.
Die swembad en braaigeriewe word gedeel met ander gaste.
Gaste is te alle tye verantwoordelik vir hul kinders, asook besittings.
Persoonlike wasgoed moet na 'n wassery geneem word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ekstra gaste word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f32974f05aaeb4ab66eca90a07d294d364dec734b943e68f08d434c5872af519483531e9ce73f44c267bcc959b4a3549a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 49 Milkwood Drive Upper Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03628 23.06854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem