Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masada Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë op 'n reuse ruiterlandgoed wat oor die noordelike deel van Saldanhabaai uitkyk. Masada Gastehuis is in privaat besit en daar heers 'n ontspanne plattelandse atmosfeer. Masada is slegs 120 km noord van Kaapstad op die R27, en bied die ideale wegbreek om oor 'n naweek of sommer in die middel van die week asem te skep. Dit is ook die ideale konferensie- of trou-venue.

Die gastehuis bied luukse verblyf in 'n rustige, veilige, afgeleë omgewing. Lê terug, ontspan en laat die stres van die stadslewe vervaag soos jy die atmosfeer van die platteland geniet. Alle kamers by gastehuis het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed met perkallinne. Die kamers het hoofsaaklik en suite-badkamers met storte. Gaste word versoek om asb. navraag hieroor te doen wanneer 'n bespreking gemaak word. Hoë gehalte-badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Daar is verskeie ander geriewe soos 'n TV met OpenView, 'n waaier, haardroër en ekstra komberse op versoek. Gratis WiFi word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en eetkamer. Privaat stoepe bied toegang to 'n pragtige tuin waar gaste skemerkelkies kan geniet.

Langebaan is omring deur verskeie unieke Weskus visvangdorpies soos Paternoster, bekend vir sy kreef en gasvrye, plaaslike mense, asook Velddrif bekend vir sy bokkoms wat in die wind uitgedroog word. Net 'n klipgooi ver is bekende wynplase soos Swartland Wines en verskeie ander.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Masada Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Val Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 10

Ligging

  • Loopstraat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Masada Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwNDg1NDExLWFiYzEtNDRkNy04ZDEzLTIyNzk0ZTZiNDRkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 18 Loop Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054203921196 18.066289722919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem