LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mascot Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Mascot Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Mascot Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Juan D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Besigheidsreis

Netjies en gemaklik.

Verblyf was netjies en gemaklik. Braaigeriewe was beslis 'n bonus.

Shanine H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Waarde vir geld!

Om te sê "kamer" is 'n understatement. Dit het soos 'n klein woonstelletjie gevoel, met meer as genoeg spasie! Definitief waarde vir geld en die plekkie is pragtig.

Lesley H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley H

Pleasant stay, barking dog.

Although our stay was pleasant, we did not enjoy being woken during the night by the owner's barking dog, it needs to be kept inside at night.

Elmarie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie V
Saam met vriende

Tevrede.

Kan oor niks kla nie, oulik ingerig en skoon, Maar ek dink dit is "over priced" vir die ligging en uitleg van die plek.

Lina R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig, gerieflik en gemaklik.

Ons het eers laat die aand gekom en vroeg die volgende oggend vertrek, so ons kon nie lank vertoef om 'n uiteengesette opmerking te maak nie. Maar dit wat ons nodig gehad het was beskikbaar: krag, water en slaapplek. Die ekstras het ons baie welkom laat voel.

Lourens E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly! Dis lekker stil en die kamers was netjies en huislik.

Janiece B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janiece B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Kamer was baie netjies. Hulle het ons baie gasvry laat voel. DStv was baie beperk. Mascot het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons kry die plek en of als ok was. Uitstekende diens.

Hendrik E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable place to stay.

Comfortable place to stay in Petrus Steyn.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 25, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNzhhMjY5LTBhOWMtNGQ5NS1hNzYxLTI0NzcxMzlhODRjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 25 Du Plessis Street Petrus Steyn 9640 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.651254270068 28.130836486816
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!