Masescha Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Birdsong Huis
Selfsorg
Haven Kothuis
Selfsorg
Sunbird Kothuis
Selfsorg
Gazania Tuinkamer
Selfsorg
Laventel Tuinkamer
Selfsorg
Kamer met Vallei-Uitsig
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Enkelnagverblyf: 100% deposito is betaalbaar.
50% deposito word vereis om die bespreking te bevestig en die balans moet met aankoms betaal word.
Desember- en Januarie-besprekings: die balans moet ten minste 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Geen terugbetalings op November-, Desember-, en Januarie-besprekings nie en die besprekings kan nie oorgedra word nie.
Ons laat nie mense inklok of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag nie.

Troeteldiere slegs indien vooraf gereël (nie tydens spitsseisoen nie) - addisionele kostes mag gehef word.

Ontbyt is beskikbaar as 'n opsionele ekstra indien dit vooraf gereël word.
Gaste kan kies tussen 'n Kontinentale ontbyt wat in jou kamer bedien word teen R55 per persoon, en 'n volledige ontbytopsie waar gaste 'n Kontinentale- of 'n warm ontbyt kan bestel. Dit word by ontvangs op die hoofdek bedien (indien die weer dit toelaat) en kos R95 per volwassene en R55 per kind.

Tweegang-aandetes (vasgestelde spyskaart) is beskikbaar teen R170 per persoon.
Ligte versnaperingspyskaart is ook beskikbaar.
(Maaltyd-opsies is beskikbaar op aanvraag en sluit openbare vakansiedae uit. Alle maaltye is onderhewig aan beskikbaarheid en moet vooraf bespreek word.)
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Masescha Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R485 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]