LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mashovhela Bush Lodge | LekkeSlaap
+75

Mashovhela Bush Lodge

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Morning Sun Reservaat, N1 Soutpansberg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mashovhela Bush Lodge bied 3-ster eko-verblyf by die Morning Sun Natuurreservaat noord van Louise Trichardt in die hartjie van die Soutpansberge in die noorde van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinsvriendelike wegbreek en bied 10 en suite-chalets en 3 safari-chalets wat die atmosfeer van 'n Venda-dorpie inspireer. Mashovhela Bush Lodge is ten volle onafhanklik van die Eskom-kragnetwerk en het al eko-toekennings ontvang.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike TV-sitarea, 'n sportkroeg en 'n Drumbeat Restaurant, asook gratis onbeperkte WiFi en 'n versterkter vir selfoonsein. Die superieure chalets het 'n slim-TV wat met die WiFi koppel. Mashovela het ook 'n bergwater-boorgat op die perseel wat drinkwater voorsien.

Gaste wat vir 3 aande of meer by Mashovhela bly, kan 'n gratis aand in ons unieke hangmatkamp slaap teen geen ekstra koste indien die volledige chalet bespreek is. Hangmat-kampeerders kan 'n bosontbyt of -aandete bespreek en 'n opwindende boservaring geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir Mashovhela Bush Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Morning Sun Reservaat, N1 Soutpansberg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Mashovhela Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Makhado Limpopo
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Morning Sun Reservaat, N1 Soutpansberg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPCNLM7zJS7qXJqDk3ylImZx8RFrzaC2RNgXFBTHBLKoZzw9teE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 Morning Sun Reserve N1 Soutpansberg 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -22.944257621189 29.889964813492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!