Masingita Towers Luxury Apartment 812
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste tydens hul verblyf ekstra skoonmaakdienste benodig, kan hulle op die laatste 1 dag voor die tyd daaroor navraag doen.
UberEats/Mr D-bestellings moet by die hoofingang afgehaal word. Hulle het nie 'n sleutel/toegangskyfie nie en sal dus nie die kompleks kan binnegaan nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Moet asb. nie ná 00:00 geraas maak nie.
Indien hierdie huisreëls nie nagekom word nie sal dit tot 'n boete lei
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 West Road South, Morning, Sandton, 0002, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang