Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maskmountain Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Maskmountain Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sean T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Besigheidsreis

Very quiet owners are very helpful.

Nice and peaceful to hear lions in the morning, only a pleasure. The grounds were well maintained, don't forget the food because you cannot go wrong.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maskmountain Accommodation se terugvoer

Thank you Sean.

Maskmountain Accommodation
Chris L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, maar onprakties.

Vriendelike mense. Uitleg van die eenheid onprakties - slegs gordyn skei kamers en mure nie dakhoogte - dus badkamer nie regtig privaat. Gesukkel met stort se warm water. Een muurprop vir als - dus moet dames hare blaas in die hoek van die kombuis. Voordeur kan nie van binne sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan S
Gesin met klein kinders

Valse bemarking van geriewe.

Swembad is onbruikbaar en vuil. Geen stowwe. Als wat geadverteer word is net eenvoudig nie daar nie. Vir wat betaal word, kry jy nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ely W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ely W
Saam met vriende

So-so.

Die plek is geadverteer met volle selfsorg en daar was geen selfsorg fasiliteite beskikbaar in die eenheid nie. Daar was slegs 'n braai. Die plek is ook nie baie goed onderhou nie want baie van die items is oud en stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maskmountain Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou comment.
Ek is baie jammer as my 4 slaper self sorg eenheid jou nie geval nie, maar wat verwag jy meer van 'n self sorg eenheid?
Buiten vir die ketel, toaster, yskas, eetgerei, ens., breekware soos borde, koffie bekers, glase, slaai bak, braai gereedskap en braaier met braai pan, is die eenheid ook toegerus met 'n 2 plaat elektriese stofie (in die kas gebêre, sien foto) met potte, asook 'n elektriese braai pan, genoeg om enige gereg voor te berei, skottelgoed seep, sponsies, pot skuurder en vadoeke asook 'n skopgrafie en borsel, buiten slegs braai soos jy in jou comment noem. Die eenheid is ook toegerus met linne, komberse en handoeke, toilet papier en toilet spuitgoed.
Dit sal opreg waardeer word as gaste vir jou persoonlik laat weet indien hulle iets kort kom, soos ek dit persoonlik aan die gaste genoem het.

Maskmountain Accommodation
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette E
Gesin met klein kinders

Lekker ontspannend veral as jy Innibos besoek.

Dit was baie lekker gewees. Die huisie was skoon en netjies en die uitsig vanaf die stoepie was asemrowend. 'n Mens kan sien die eienaar se motto is gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Eenheid was netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie om net weg te breek, baie rustig.

Ons nawekie by Maskmountain was baie lekker. Mense is baie vriendelik. Asook pragtige uitsig oral.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellim S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur en naby ons bestemming.

Die verblyf was heerlik, skoon en netjies. Die ontbyte is heerlik. Die gaswaterverwarmer was 'n probleem om dit gereguleer te kry. Of te warm of te koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig!

Het dit baie geniet, gasvrou baie gesellig, plekkie lekker knus, rustige omgewing. Sal beslis were daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Ek het lekker gebly in gerieflike akkommodasie in 'n baie mooi omgewing!

'n Baie aangename oorbly-ervaring! Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is rustig en stil, met mooi plantegroei en pragtige vergesigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart D
Gesin met tieners

Beautiful area quiet and with a nice view.

It was a lovely break. Huge breakfast and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric G
Gesin met klein kinders

Lekker gewees.

Verblyf was lekker. Die neutbome was 'n goeie ervaring vir die kinders. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die uitsig na die berge is belangrik vir ons stadsjapies. Kan sien die plek is nog jonk en daar is baie potensiaal. Alles van die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen M
Saam met vriende

Spectacular View

A very comfortable chalet with all the mod-cons one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa D
Saam met vriende

Pleasant!

Accommodation was good; a suggestion in the chalets that there be mirrors available for the ladies to blow dry there hair in the rooms. Other than that, a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy K - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet place

Very quiet secluded place. Need heavier curtains over the front door for privacy, otherwise great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton K - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton K
Saam met vriende

Amazing!!!

Loved every minute of my stay at Maskmountain Chalets! Wish I could have stayed longer. Blessings to all!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brasilino S - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brasilino S
Gesin met klein kinders

The place is restful and peaceful, we felt restored,

We really enjoyed our stay and our peace of mind while here. The place is prepared for braai's, sightseeing, swimming, and is very close to the town of Nelspruit. The people at Maskmountain Chalets are always available to help and assist all guests, and you enjoy your stay with total freedom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derrick C - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick C
Besigheidsreis

Beautiful view, tranquil and fresh air, but poor maintenance to the chalet.

The chalet was neat, clean and well equipped, but lacked proper maintenance. Areas of improvement were e-mailed to the establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob C - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, just needs more space.

Apart from the agressive geese, this is a great place. Just needs a bit more space created - perhaps like adding shelving for the kitchenette and the bathroom. A bit OTT with the cushions as there was nowhere to put them when sleeping and maybe requires shade netting for the parking in summer. Other then that, the stay was amazing! Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Enkelreisiger

Great place to stay the view magnificent, peaceful surroundings, rooms very clean and tidy

Stayed for 4 days, beautiful area. Santie and her family was very helpful and I really enjoyed my stay. I will defenitely stay there again on my next trip to Nelspruit. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trever N - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trever N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We found the owner to be very friendly and would recommend a stay there to anyone.

I found that the chalets were neat and tidy. The owner is an outgoing person and I would recommend a stay there for someone that just needs to get away. The chalets are out of town which I believe is a good thing as in town it is hectic and over crowded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Aug 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite and restfull. Will make use of them again.

We realy enjoyed staying at Maskmountain. It's quite and the view is to die for. Would surely make use of them again in the future. Thanx

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshnee G - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roshnee G
Gesin met klein kinders

Beautiful, safe and close to Nelspruit.

Beautiful and safe. More attention to detail on customer service would be great. Overpriced, even if it was just for the world cup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d40850b89c4de6f874e4f234594004e8bba103f608f2b2fed5a7405c84718877e9278699b9e7e125a1fbc24f3d885450e39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R360 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 No. 45 The Rest Mbombela (Nelspruit) 1213 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.525168212536 30.985207110643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem