Matanja Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Matanja Guest House is in Dan Pienaar in Bloemfontein in die hartjie van die Vrystaat geleë. Ons bied uitstekende diens, gasvryheid en persoonlike aandag aan gaste. Ons is ideaal geleë in die noorde van Bloemfontein en na aan verskeie skole, hospitale, winkelsentrums. die Vrystaat Rugbystadion en Oliewenhuis kunsmuseum.

Die gastehuis het 4 stylvolle en moderne en suite-kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Die kamers is ontwerp vir jou gerief. Geriewe in die kamers sluit in: gehalte linne, handdoeke en dons-duvets, uitgekiesde meubels, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, badkamergeriewe, mineraalwater, elektriese komberse, verwarmers, waaiers, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Daar is ook veilige parkeerplek.

Matanja is na aan die Preller Square Winkelsentrum, 'n aantal skole, die Universiteit van die Vrystaat, die middestad, Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront, die MediClinic, City Med, die Nasionale Museum, die appélhof en al die hoof-sportstadions.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Matanja Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]