Mateo Chase Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mateo Chase Self Catering bied gerieflike verblyf in 'n moderne en stylvol versierde selfsorghuis in Bloubergstrand, stapafstand vanaf die strand, Blue Peter Restaurant en Eden on the Bay.

Dié huis beskik oor 5 slaapkamers, wat elken 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping, die tweede slaapkamer is op die eerste verdieping en die derde slaapkamer is op die boonste verdieping met gedeeltelike see-uitsigte. Die vierdie slaapkamer is op die boonste verdieping en het die eksklusiewe gebruik van die balkon met 'n uitsig op Tafelberg en oor die see. Die vyfde kamer is op die grondvloer, heel apart van die hoofhuis en beskik oor 'n kombuisie met ingeboude kaste. Al die kamers het TV's met beperkte DStv-kanale. Ontspan op die balkon en geniet die uitsig of gaan loop langs die strand.

Blouberg is bekend vir watersport, soos branderplankry, seilplankry en vlieërbranderry. Blue Peter Restaurant en Eden on the Bay is ook nie te ver vanaf die perseel nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mateo Chase Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false