LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matimba Bush Lodge | LekkeSlaap
+15

Matimba Bush Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Merensky-gholflandgoed, Nommer 415, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Matimba Bush Lodge is in die Hans Merensky-gholflandgoed in Phalaborwa wat ’n uitsig oor die Mala Mala Dam bied. Die lodge is net 4 km vanaf die Kurgerwildtuin se Phalaborwa-hek en dis die ideale basis om Suid-Afrika se safari-bestemmings te verken. Daar is ’n oorvloed wild om te sien, op die gholfbaan en op die lodge-eiendom self.

Besigtigings van seekoeie, vlakvarke, apies, voëls en kameelperde is algemeen en die plaaslike visarend se roep dra by tot die bosatmosfeer.

Matimba Bush Lodge bied ’n luukse lodge ervaring en is ideaal vir reisigers wat wil gholf speel, safaris geniet, skemerkelkies drink of net langs die swembad wil ontspan. Dié intieme lodge beskik oor 2 suites en 2 luukse kamers met en suite-badkamers. Die lodge bied verblyf aan tot 10 gaste. Daar is plaaslik vervaardigde Lemondela-geriewe in al die ruim, marmer badkamers.

Elke ruim en luukse kamer is versier met Orange Tree-meubels en handgemaakte kunswerke.

’n Heerlike ontbyt word op die dek bedien en masserings of yoga vind ook hiér plaas. Aandetes word op versoek bedien, sowel as die tradisionele braai in die boma. Die lodge bied ’n warm, gasvrye atmosfeer, insiggewende safaris, kulturele uitstappies na die NPO Matimba-dagsorg en fotografie-werkswinkels aan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Italiaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Matimba Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hans Merensky-gholflandgoed, Nommer 415, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Matimba Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Merensky-gholflandgoed, Nommer 415, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018f9d7a22b88553ba11c7a5a2e13f42a40d8e04983a896540a3be0b3099f34041f53a7ef6558e48cd9fe017ed1cb947735a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 Hans Merensky Golf Estate Number 415 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.974099813885 31.171489842328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!