Waterberg Akkommodasie by Matingwe Lodge and Private Game Reserve | LekkeSlaap
+41

Matingwe Lodge and Private Game Reserve

6 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matingwe Private Game Reserve, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 320 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Matingwe Lodge and Private Game Reserve is langs Welgevonden Wildreservaat in die suidwestelike Waterberg. Hierdie uitgestrekte, rustige omgewing bied wonderskone natuurtonele, kranse, helder strome en bosveldheuwels wat wemel van die inheemse plante en diere, en die Groot 5 kom ook hier voor. Die omgewing is ideaal vir pieknieks. Doen gerus navraag oor ons piekniekmandjies.

Suites en eenhede is uniek versier en ingerig, en word omring deur pragtige bome. Ons aandag aan detail en kuns wat noukeurig uitgesoek is, verleen 'n hartlike, huislike gevoel aan die lodge. Die "deluxe" en luukse suites is geskik vir gesinne.

Besoekers kan nie uitgepraat raak oor die ongerepte wildernis-ervaring by Matingwe Wildreservaat nie. Stap, ry fiets, vang vis en onthou om jou verkyker te bring om die voëllewe te bewonder. Doendinge in die omgewing sluit groot 5-wildritte, perdry, rotskuns-uitstappies en olifantritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Matingwe Lodge and Private Game Reserve
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Matingwe Private Game Reserve, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Matingwe Lodge and Private Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R5 320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matingwe Private Game Reserve, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNDg5YmYyLTZlMWYtNDRkMC05N2NiLWU3MjExZTlmMTEyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 320  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Matingwe Private Game Reserve Waterberg 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.391341666667 27.843344444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za