LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matisses Boutique Hotel | LekkeSlaap
+18

Matisses Boutique Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Matisses Boutique Hotel is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, Menlyn, Virgin Active, Groenkloof Life Hospitaal en verskeie restaurante. Dit is ideaal vir langtermynverblyf.

Matisses Boutique Hotel beskik oor 7 selfsorg-eenhede wat na bekende kunstenaars vernoem is, naamlik Matisse, Toulouse, Degas, Vincent, Van Gogh, Diego en Rivera. Elke eenheid is met aandag aan detail versier. Geriewe sluit 'n kombuisie, yskassie, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Al die eenhede het hul eie ingange en lei na 'n tuin of 'n swembad. Skoonmaak- en wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Matisses Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Matisses Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMWI2OWMxLWYyMzItNGQxNS05NjVjLTA4YWUwZjE4YzNmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 13 Rigel Avenue North Waterkloof 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.781540702257 28.229514131283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!