Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matisses Apartments

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Matisses Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Line G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Baie dankie, Lize, vir die vriendelike ontvangs. Die plekkie is pragtig, netjies en skoon. Dit is mooi en lekker ingerig vir alles wat ons kon benodig. Sal weer in die toekoms daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V
Gesin met tieners

Gasvrye en vriendelike diens. Alles in die kamer wat jy mag benodig, netjies en skoon.

Ek was vir 'n sporttoer saam met my dogter. Ons was baie vriendelik ontvang en sal Mattisses aanbeveel vir enige reisiger wat akkommodasie benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie G

Absoluut fantasties!

Ek was in die Life Groenkloof-hospitaal vir 'n operasie en het daarna aangesterk by Matisses-gastehuis. Ek is so dankbaar vir Lize en Francois, hulle was so goed vir my en my ma! Dis super naby aan die hospitaal en die Brooklyn Mall, die akkommodasie is fantasties. Beautiful, rustig en veillig. Regtig 'n amazing plek met stunning mense. 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J
Enkelreisiger

Ongelooflike vriendelike en aangename mense en is vir seker goeie waarde vir jou geld.

Dis ’n pragtige plek om te bly. Naby genoeg aan winkelsentrums en restaurante. Baie goeie waarde vir geld. Het dit vreeslik geniet om daar te bly. Sal in die toekoms weer daar oorbly. Baie aangename en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Gasvryheid, netheid en behulpsaamheid was tops!

François en Lize was 'n wonderlike gasheer en -vrou. Die plekkie was sentraal geleë, maklik om te kry en die pad was baie stil, so dit was maklik om in en uit die erf te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matisses Apartments se terugvoer

Dankie liewe Maritza! Julle was die beste gaste ooit!

Matisses Apartments
Leandri K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en goed ingerig.

Sal weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L

Everything was great from the start. Highly recommend Matisse's!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met vriende

Pragtige rustige verblyf.

Matisse's is 'n pragtige plekkie om te bly. Die meubels, ou yskas, tot die skilderye en tuin bring die professionaliteit van die huis na vore. Ek sou nogal gehou het van meer beskuit. Ons het 4 stukkies beskuit gehad die een aand en die volgende aand, na 'n lang dag, toe is die houertjie leeg. Die eerste aand het ons ook nie melk gehad nie, maar gelukkig het, dink dit is Martha, vreeslik jammer gesê en vir ons melk geneem. Net jammer ons kon nie langer of deur die dag die plek geniet nie, maar dalk 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matisses Apartments se terugvoer

Dankie Elamarie vir die mooi terugvoering
Jammer oor die melk. So bly jy noem die beskuit want nou weet ek iemand geniet dit en sal verseker sorg dat die houertjie daagliks gevul word.

Vriendelike Groete

Lize en Francois

Matisses Apartments
Karel J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel J
Gesin met tieners

Netjies, still en gerieflike verbyf.

Ons het gebruik gemaak van die selfsorg-eenheid en alles het 100% gewerk. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matisses Apartments se terugvoer

Dankie Natasha

Vriendelike Groete

Lize & Francois

Matisses Apartments
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0824e1520c98cbf1b19008f4bd2de7e181fc4b347ae3d23c44a5acbf4fd2c0122edd376520b345824d109c07e32db1d8e534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 13 Rigel Avenue North Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.781540702257 28.229514131283