Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Cottages

Middelplaas Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die geskiedenis van hierdie kothuis is onbekend, maar dit het moontlik dekades gelede as 'n woonhuis vir mense wat na die plaas omgesien het, gedien. Deur die jare het dit verweer, maar is onlangs opgeknap met 'n pragtige uitsig oor die olyfboorde, veld en op die berge. Middelplaas bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met die nodige eetgerei, breekware, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus. In die eetarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het lugversorging en gemaklike sitplek met 'n binnebraai. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kothuis het 'n onderdak-stoep met braaigeriewe en 'n potjiekos-pot. Daar is ook 'n wasmasjien in die nabygeleë skuur. Middelplaas is net 3 minute se stap vanaf die privaat piekniek-perseel langs die rivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg en linne word voorsien.

Huisreëls

- Let asb. daarop dat daar nie selfsoonsein in die omgewing is nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook is binne verbode.
- Geen laatnag-partytjies of geraas word toegelaat nie.
- Hou asb. alle deure toe aangesien daar slange in die area is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bokwagtershuis Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bokwagtershuis is oorspronklik in die 19de eeu gebou as verblyf vir Matjiesvlei se bokwagter. Sy taak was om oor al die bokke van verskillende plase in die vallei te waak. Die huis is opgeknap met moderne geriewe, maar op 'n outentieke wyse om steeds die atmosfeer te behou. Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien toegerus. Die eetarea het binne-braaigeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n smeulstofie vir die winteraande en lugversorging vir somer. Daar is ook gratis WiFi en die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels. Op die gras is daar 'n ronde braai-area met 'n braai-toerusting en 'n potjiekos-pot.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg en linne word voorsien.

Huisreëls

- Let asb. daarop dat daar nie selfsoonsein in die omgewing is nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook is binne verbode.
- Geen laatnag-partytjies of geraas word toegelaat nie.
- Hou asb. alle deure toe aangesien daar slange in die area is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Stalle Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Stalle is oorspronklik gebou as behuising vir 2 van die eienaars en hul onverdeelde aandele in die landbougrond wat aan die Kleinrivier grens. Latere eienaars het die huise in stalle verander. Dit is nou in 'n gerieflike kothuis met 'n praguitsig oor die vallei en op die berge opgeknap en grens aan die plaasdam. Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste badkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n binnebraai. Die wasmasjien is in die voorportaal. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n Dover-stoof vir die winteraande. Daar is ook gratis WiFi en 'n ruim stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Langs die stoep is daar is 'n ronde braai-area op die gras met braaigeriewe en 'n potjiekos-pot.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg en linne word voorsien.

Huisreëls

- Let asb. daarop dat daar nie selfsoonsein in die omgewing is nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook is binne verbode.
- Geen laatnag-partytjies of geraas word toegelaat nie.
- Hou asb. alle deure toe aangesien daar slange in die area is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fcdfe598db5f5e2065cfeb581a42d2a7f41bbcdee0bc0590ed8e4b4b95a15eeb50dfda1a25ce35d06d9d31f843a3a7892b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Matjiesvlei Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.447224618173 21.651562669112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem