LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matlapa Lodge | LekkeSlaap
+29

Matlapa Lodge

16 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruitfontein Plaas , Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Matlapa Lodge kyk uit oor die Magaliesburg-vallei en bied 8 eenhede wat tussen inheemse bome in 'n rustige omgewing geleë is.

Die verblyf het 8 losstaande chalets en 1 slaapkamer in die hoofhuis wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied. Die eenhede het dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Yskas en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die chalets het buitestorte in die privaat tuine, asook braaigeriewe.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die inheemse tuin gaan ontspan en na die voëltjies luister. Ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan.

Matlapa Lodge is net 3 km vanaf Magaliesburg en die omgewing bied verskeie doendinge en besoekpunte soos restaurante, perdry, voetslaan, en nog meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Matlapa Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Kruitfontein Plaas , Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Matlapa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruitfontein Plaas , Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGM5ZjkwLTZkYWQtNGJkNS04ZjBhLTYyZjBjMzgwNDYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Farm Kruitfontein Off the R24 1791 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -25.9929 27.562322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!