LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matola Private Game Reserve | LekkeSlaap
+56

Matola Private Game Reserve

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Matola Private Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
R.l. V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R.l. V
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Die gasvryheid was geweldig. Die glutenvrye maaltyd was uitstekend! Dit is 'n skoon en pragtige ligging. Sterk aanbeveel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was fantastic.

The hospitality was great. The gluten-free meal was outstandingly well cared for! It is a clean and beautiful location. Highly recommended!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louis V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met wonderlike uitsig.

Pad na Matola kan met reën dalk nie vir almal beskore wees, maar eers daar gekom is dit werklik die moeite werd. Die 6 kamers is baie goed ingerig en die sentrale kombuis en kuierarea uitstekend ingerig. Uitsig is besonders en het ons die stap op plaas baie geniet. Heelwat boksoorte om te sien en plek is baie veilig. Matola is een van die plekke wat moet besoek word.

Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matola Plaas, Langs die R63, 20 km vanaf Komga, 4950, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ6eiDvWVvlxvX6ONs6AvOacUNz6remBYRbAOUjzumMs4gjKYWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Farm Matola Off the R63 4950 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -32.5217428902 27.74767186025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!