Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matroosbergstasie Karoohuisies

Agave Huisie
Vanaf R950
R950 R633
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige kothuisie het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof en -oond, 'n yskas, eetgerei en breekware. Buite is 'n groot braai-area en hangmatte met 'n pragtige uitsig op die Matroosberge. Die plaas het 'n gemeenskaplike swembad en lapa-area waar kos gemaak kan word. Vars, tuisgemaakte brood en botter word met aankoms voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Soutbos Huisie
Vanaf R950
R950 R633
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus kothuisie het 1 slaapkamer en 1 badkamer en is geskik vir 'n groep van 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders bo die ouderdom van 16 jaar. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. In die buitekamer is 'n stapelbed geskik vir 2 volwassenes. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware. Buite is 'n groot braai-area en hangmat met 'n pragtige uitsig op die Matroosberge. Die plaas het 'n gemeenskaplike swembad en lapa-area waar gaste kan braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Turksvy Huisie
Vanaf R950
R950 R633
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige kothuisie het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof en oond, 'n yskas, eetgerei en breekware. In die sitarea is 'n slaapbank, ideaal vir 'n jonger kind. Buite is 'n groot braai-area en 'n hangmat met 'n uitsig op die pragtige Matroosberge. Die plaas het 'n gemeenskaplike swembad en lapa-area waar kos gemaak kan word. Vars, tuisgemaakte brood en botter word met aankoms voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kapokbos-huise
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oulike tweeslaapkamerkothuis het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. In die leefarea is daar gemaklike sitplek en 'n groot binnebraai. Buite op die stoep is daar 'n losstaande braai en 'n sink-houtvuurwarmbad. Die plaas het ook 'n gemeenskaplike swembad en lapa-area waar gaste kan ontspan en maaltye kan voorberei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R633
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09750fe1245139295504eb11256edbdf02415e1604df9159af8c348f62ed80ace0d9675d3a9f4cf2d6a27e088532b16e0757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Matroosbergstasie, R318 Hexriviervallei 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429865469443 19.835729598999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem