Mattaniah Akkommodasie
Beskrywing
Dié klein luukse eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n tropiese tema en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met die volle DStv-pakket ontspan. Dié area lei na 'n grasperk met 'n mooi see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenhede kan slegs 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders huisves. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per aand betaal.
- Slegs die aangewese aantal gaste word op die perseel toegelaat, geen dagbesoekers word toegelaat nie.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
- Honde is welkom indien daar vooraf gereël word en as die hond teen vlooie en bosluise ingeënt is.
- Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels gaan kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening wys nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n plaas -tema en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 2 volwassene of 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Dié area lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenhede kan slegs 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders huisves. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per aand betaal.
- Slegs die aangewese aantal gaste word op die perseel toegelaat, geen dagbesoekers word toegelaat nie.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
- Honde is welkom indien daar vooraf gereël word en as die hond teen vlooie en bosluise ingeënt is.
- Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels gaan kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening wys nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n plaas-tema en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n driekwartgrootte-slaapbank in die sitarea vir 1 volwassene of 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met die volle DStv-pakket ontspan. Dié area lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenhede kan slegs 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders huisves. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per aand betaal.
- Slegs die aangewese aantal gaste word op die perseel toegelaat, geen dagbesoekers word toegelaat nie.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
- Honde is welkom indien daar vooraf gereël word en as die hond teen vlooie en bosluise ingeënt is.
- Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Let asb. dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels gaan kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening wys nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom