LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mattaniah Akkommodasie | LekkeSlaap
+53

Mattaniah Akkommodasie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Nr 1
Selfsorg.
Nr 2
Selfsorg.
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis bottel wyn (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Feb 2022 tot 13 Feb 2022.

Huisreëls

- DIe eenhede kan slegs 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer.
- Slegs die aangewese aantal gaste word op die perseel toegelaat, geen dagbesoekers word toegelaat nie.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- 'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
- Honde is welkom indien daar vooraf gereël word en as die hond teen vlooie en bosluise ingeënt is.
- Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.


Slegs persone wat deel is van die bespreking word in die eenheid toegelaat. Geen partytjies word toe gelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1660018453db737d3f296a97116968a88c5b5f7fd11850e898f6216e651694fce0a597c829e3997f7fcb8c26e864507ad928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R440  per nag(plek vir 2) 7 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!