LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matts Rest B&B of Self Catering | LekkeSlaap
+63

Matts Rest B&B of Self Catering

B&B

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Matts Rest B&B of Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andre K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik, ontbyt was eenvoudig maar lekker, lugversorgers werk goed.

Internet bietjie stadig.

Jacquelene S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jacquelene S
Besigheidsreis

Mense baie vriendelik, maar die omgewing en verblyf nie wat ek verwag het nie.

Die kamer was klein, geen sekuriteit, verwaarloos en afgeskeep.

Matts Rest B&B of Self Catering's terugvoer

Hello Jacquelene,

Thank you for staying at Matt's Rest B&B. It was a pleasure hosting you. Regarding your concern for security, both our properties are secured by electronic gates and CCTV cameras with a security company patrolling the areas at all times.

With kind regards,
Sharona.

Matts Rest B&B of Self Catering
Siyabonga M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I recommend them.

I will definitely go back there because of their hospitality.

Jonathan S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, kamer groot en gemaklik, lekker ontbyt.

Afgesien van die ligging, 'n entjie buite die stad, was alles ander goed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was very nice, room large and comfy, good breakfast.

Apart from location, a bit out of town, everything else was excellent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Matts Rest B&B of Self Catering's terugvoer

Thanks Jonathan we happy to hear that,hope we will see you next time.

Kind regards
Mattsrest Staff.

Matts Rest B&B of Self Catering
Marlette P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette P

Fantasties.

Baie dankie vir die gasvryheid wat ons van julle af gekry het. Dit is fantastiese diens, die kamers is so skoon en gerieflik en die ontbyt was so lekker gewees.

Michele B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, very friendly and accommodating staff.

Felt very welcome from stepping into reception. Very friendly staff. Delish breakfast offered and staff go out of their way to cater to your needs.

Matts Rest B&B of Self Catering's terugvoer

Michelle

Thank you for the complement we appreciate it .

Mattrest Staff

Matts Rest B&B of Self Catering
Manie E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E
Saam met vriende

Awesome - baie gerieflik en goeie waarde vir geld.

Baie lekker gekuier, lekker omgewing en die eenhede is baie skoon en gerieflik.

Matts Rest B&B of Self Catering's terugvoer

Thank you for your lovely review and hope to see you again soon.

Matts Rest B&B of Self Catering
Anli C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelike en goeie waarde vir geld.

Baie skoon, netjies. Vriendelike diens.

Leon J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon J
Besigheidsreis

Baie netjiese plekkie, mense vriendelik en profesioneel.

Die verblyf is baie goed onderhou, alles werk en is in goeie toestand. Ontbyt was meer as goenoeg en smaaklik. Die area is baie stil en ek het veilig gevoel.

Marius N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met vriende

Baie lekker huislike atmosfeer.

Die kamers is ruim en baie netjies. Ons het lekker gekuier met vriendelike en professionele diens deur al die personeel. Parkering baie veilig.

Matts Rest B&B of Self Catering's terugvoer

Dear Guest, Thank you for your stay with us at Matt’s Rest B&B We were pleased to note that you appreciated the Food & Services of our B&B, we hope to welcome you back again in the near future.

Sincerely,
The Matts Rest Team

Matts Rest B&B of Self Catering
Anri D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri D
Besigheidsreis

Very pleasant stay. Thank you very much!

Very pleasant stay. Thank you very much!

Liezel J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly modern and clean.

We were greeted by a friendly receptionist. Our room was clean and neat. Food was good.

Annerie T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie T
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike kamers en lekker kos.

Die gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.

Gerhard K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Enkelreisiger

Hulle doen baie baie moeite om jou lekker te laat bly!

Ek het dit baie geniet om by Matt's Rest te bly en sal beslis weer teruggaan.

Vera B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vera B
Gesin met tieners

Kamers is baie netjies en ontbyt heerlik.

Die vooraansig van die gastehuis is in die aand nie baie mooi nie. Die gekleurde ligte sit mens af. Gebruik eerder 'n wit lig. Die parkering moet ook bietjie aandag aan gegee word. Die kamers is baie netjies, en die ontbyt was heerlik.

Daniel M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Dit was 'n lekker ervaring, al was dit baie kort en het ons net vir 'n nag daar gebly vir die rugbywedstryd die volgende dag teen Maritzburg College.

Chris V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Funksioneel. Dit is naby die venue vir Pietermaritzburg Card in die Park geleë.

Bronwyn S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place to stay - I'll be back!

The staff were so friendly and helpful. The rooms, although small (the one we stayed in) looked just like they do in the pictures. I was so sad that we didn't have more time there. The breakfast was so filling and delicious and it was quite central to where we needed to be. I'll definitely be back!

Vida M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Baie aangenaam, vriendelike mense, sal gerus weer daar bly.

Jacques R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Gesin met klein kinders

Vyfster!

Ons het hierdie as 'n oornagplek na die Comrades gebruik, en dit was uitstekend. Dit sal ook baie goed werk as 'n oornagplek voor die Comrades (jy moet hulle spyskaart sien!), maar ook sommer net vir 'n gesin wat in die Pmb omgewing 'n paar dae wil oorbly. Hulle was besonder vriendelik en hulpvaardig, en die kamer was ruim en stylvol.

Jan O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan O
Gesin met tieners

Vriendelik en behulpsaam.

Goeie plek vir oornag. Sal weer gebruik vir 'n oornagstop.

Melanie V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie V

Nie heeltemal wat ek verwag het nie.

Alhoewel die eienaars bitter vriendelik en behulpsaam is, het die gastehuis nie voldoen aan die verwagtings nie. Ons was daar saam met ons twee volwasse kinders en hul lewensmaats. Die foto's en hoe dit rêrig lyk, stem nie ooreen nie. Daar is 'n halfgeboude gebou op die werf waarvan daar nie melding gemaak is nie. Die erf is dus by die agterste kamers onnet. Ontbyt ook te duur.

Lyndi B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndi B
Gesin met klein kinders

Was a lovely stay,

Loved the stay, thank you! Lovely hosts, enjoyed our visit.

Thuli M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli M
Enkelreisiger

Great

The best stay in Pietermaritzburg.

Mpho M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Gesin met klein kinders

Home away from home. Cosy and clean

Very impressed. Lots of entertainment and space for kids to play. Beautiful bedrooms and friendly owner. Cosy home away from home. Would go back anytime :-)

Natasha R - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha R
Gesin met klein kinders

It was lovely - we really enjoyed it, will definitely go back again.

The people were really friendly, very hospitable. Anything that we needed they tried their best to assist with. It was really very nice.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis-weg 11, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYmQxMzNkLTI5YmUtNDg4NC05N2EyLWVkNjg1ZTM4YWM2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 11 Dennis Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.636323527734 30.424536763229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!