Nelspruit Akkommodasie by Matumi Golf Lodge | LekkeSlaap
+44

Matumi Golf Lodge

B&B
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Singa Rylaan, , Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Matumi Golf Lodge is 'n 5-ster B&B in 'n rustige, veilige gholflandgoed in Nelspruit - jou toegangspoort tot Mpumalanga. Die lodge is net 25 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en ook baie naby aan die Krugerwildtuin - die naaste hek is minder as 'n uur se ry van Matumi Gholf Lodge af.

Die omgewing is deel van die Laeveld se Voëlkykroete, wat Hazyview, Barberton, Nelspruit, Malelane en sekere dele van die Wildtuin insluit. Die gholflandgoed bied nie net 'n tuiste vir voëls nie, kleinwild, soos ystervarke en duikers, wei ook rustig hier rond.
Matumi Golf Lodge is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, opwindende gholf-uitstappies of 'n luukse vakansie vir oordeelkundige reisigers. Die lodge is perfek geleë halfpad met dei negende skoonveld van Nelspruit se gholfbaan (waar die Jock Open jaarliks gehou word) af met awemrowende uitsigte oor die gholfbaan en die Krokodilrivier.

Matumi Golf Lodge het 7 ruim kamers wat luuks gemeubeleer en smaakvol versier is om 'n kalm, dog gesofistikeerde, huislike atmosfeer te skep. Dit is die ideale toevlugsoord vir moeë reisigers en gholfspelers.

Die kamers:

Een baie luukse kamer (sonder volledige badkamer)
Drie luukse kamers
Een luukse kamer met 2 enkelbeddens
Twee executive-suites met privaat balkonne en uitsigte oor die gholfbaan.

Ons is trots op ons hartlike diens, ons is altyd beskikbaar maar nie opdringerig nie, en jou gerief en bystand is bo aan ons lys.

Ons kroeg-area het 'n behaaglike atmosfeer - gaste kuier gewoonlik rondom die koolstoof in die winter, en in die somer kyk hulle hoe die son oor die skoonveld sak. Sorgvuldige aandag word aan detail geskenk om 'n aangename en ontspanne atmosfeer te spek waarin oordeelkundige gaste heeltemal kan ontspan en hul batterye kan herlaai.

Die swembaddek het luisterryke uitsigte oor die Krokodilrivier en Mpumalanga se laer platorand - dit is presies waar jy jouself bevind gedurende daardie warm, lui Laeveld-dae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Matumi Golf Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 5 Singa Rylaan, , Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Matumi Golf Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Singa Rylaan, , Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzhkNDdkLTA5M2UtNDAyZC1hMjgwLWE4N2YzNmYwNzE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 5 Singa Drive Matumi Estate 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.480166666667 31.003138888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za