Matusadona Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Matusadona Guest Lodge skuil tussen die heuwels en valleie in Assagay, wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Dié lodge is sowat 4 km vanaf Hillcrest en sowat 35 km vanaf Durban se middestad.

Daar is 4 kamers wat smaakvol versier is en na 'n inheemse bok vernoem is. Elke kamer het 'n dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het ook linne, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lieflike uitsig oor die tuin en swembad.

Die gemeenskaplike area het 'n TV met DStv en jy kan tussen 08:00 en 19:00 hier kuier. Daar is ook 'n eetarea waar jy 'n komplimentêre ontbyt kan nuttig, asook aandete wat vooraf gereël moet word. Die lodge is op 'n ruim perseel met 'n swembad. Jy kan vroegoggend of laatmiddag rondwandel en impalas, 'n oorvloed voëls en Egiptiese ganse by die dam dophou.

Word wakker met Egiptiese ganse se gekwaak of luister na die geroep van 'n visarend terwyl jy ontbyt nuttig of aan 'n skemerkelkie teug.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Matusadona Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R775 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false