+27

Lengau Lodge @Mabalingwe - PRM153

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Tony H
Kort verblyf
3.2
Des 2025

Dit was lekker - kon beter gewees het sonder die bogenoemde uitdagings. Ons het lekker gebly! Ons was 4 egpare wat beurtelings kos gemaak het. Het dus sy eie kos gebring wat in die yskas gestoor moes word. Daar was 'n paar uitdagings: daar was nie 'n wasmasjien - soos in die advertensie nie. Die yskas was hopeloos - meeste van ons kos het na 'n paar dae sleg geword. Die kombuis is nie baie goed toegerus nie - maatbekers, mengbakke, panne, ens. ontbreek. Die bediende was nie baie fluks nie - sy het vreeslik gesug toe ons haar vra om die bad te was. Maar overall het ons baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 10 367
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 367
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 10 367
per nag (plek vir 9)
Bespreek

R516, Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d123b128ae3db6b5c5546e63b883383f7b7eb23f5f1afd24d0cd5bb030e88145d4cef3b61b2a61ff625337406a2fce7669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 367 per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 R516, Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.8152073714 28.054320082478
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang