LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mawusi Bush Lodge | LekkeSlaap
+42

Mawusi Bush Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rhino-kamer
Selfsorg
Leopard-kamer
Selfsorg
Pangolin-kamer
Selfsorg
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis,
Kinders tussen 3 en 11 betaal 50% van die deeltarief.

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R200 is betaalbaar met aankoms.
Wasgoeddienste kan gereël word teen 'n ekstra koste.
Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 309, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiMBA0SVm4YCmWzwyfbMLsRWrVl8ZO6YSnHH1Vw2e3nsYhFxyCS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 309 Maroela Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.347201711401 30.976569056511
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!