May se Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

May se Huis is 'n kothuis net 100 m van Paternoster se strand af langs die Weskus. Neem asseblief kennis dat hierdie 'n openbare strand is en dit nogal besig en raserig kan raak oor vakansiestye.

Die kothuis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en 'n toilet ingerig is. Die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat ook met 'n stort, wasbak en 'n toilet ingerig is.

Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die kombuis het 'n yskas, elektriese stoof en -oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer spog met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is by die kantoor beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en parkeerplek van die straat af. Die patio bied ook goeie uitsigte. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by May se Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na May Se Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false