Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfair Farm Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mayfair Farm Cottages is aan die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn. Die kothuise is op die plaas Mayfair, oorkant die rivier van die Cango Wildlife Ranch. Die grondpad van 1 km wat na Mayfair Farm lei is 'n doodloopstraat sodat geen deur-verkeer jou van die geluide van die natuur kan ontwrig nie.

Verblyf is beskikbaar in 2 losstaande kothuise 300 m van die hoofhuis af, sodat gaste privaatheid kan geniet. Die kothuise het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Elke slaapkamer het lugversorging. Die kothuise is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die ligging is ideaal vir diegene wat besienswaardighede in die Karoo wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Mayfair Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Ligging

  • Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayfair Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7071a3fd77937eeb86c4ee2fb8f14ac594e6c9d38cc1859a21258e1792427e68bb8ea7c971d35433550d4154b8a5c45167?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Mayfair Road Mayfair Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.561337259583 22.21183052101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem