Maywood Farm Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maywood Farm Cottage is 'n ruim kothuis op 'n plaas wat beskik oor 2 pragtige slaapkamers. Hierdie ruim plaaskothuis is in 'n lietsjie-boord op 'n veilige landgoed in Mtubatuba, tussen St Lucia en Mtubatuba, weggesteek.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer se en suite-badkamer beskik oor 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer bied toegang tot die privaat veranda en braaiplek. Daar is ook 'n swembad wat net 'n klipgooi van die kothuis af geleë is.

Die plaas is halfpad tussen wonderskone strande en Wêrelderfenis-wildparke, so jou broodjie is aan beide kante gebotter. Gholf, tennis en muurbal is op die landgoed beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Maywood Farm Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maywood Farm Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false